Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Midweekboodskap

Geskenke uit God se hand

15/6/2016

 
Picture
Het jy geweet jy is ’n geskenk uit God se hand? Die Here wil graag elkeen van ons gebruik om ander te dien en daarom gee Hy aan elkeen wat glo gawes. Jy het nie jou gawes van God gekry vir jou eie bevrediging nie, maar om ander daarmee te dien. As jy nie aktief op soek is hoe om ander met jou gawes te dien nie, gaan ander nie kry wat hulle nodig het vir hul groei en dienswerk nie.

Luister vandag na God wat sê:
Daar is ’n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is ’n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is ’n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring (1 Korintiërs 12:4-7).
​
Watter geleenthede is daar vir jou om jou gawes as geskenk aan ander te gee?

Jou klank is nodig in God se lied

8/6/2016

 
Picture

​Musiek bestaan uit verskillende note:
Dit is net soos met lewelose instrumente wat ’n klank afgee, soos ’n fluit of ’n siter. As daar nie klankverskille is nie, hoe sal ’n mens weet wat op die fluit of die siter gespeel word? (1 Korintiërs 14:7)

Jy het verskillende note nodig om die eenheid van ’n lied te vorm.  Net so gee die Here vir sy kinders verskillende gawes om mekaar te dien. Ons vorm immers saam die simfonie van Christus. Soos wat jy ander nodig het, het ander jou nodig. Dit is deur mekaar te dien dat ons saam in die Here groei. Jesus het self gesê: 

Om te gee, maak ’n mens gelukkiger as om te ontvang (Handelinge 20:35).

Gebed verseker vrede

1/6/2016

 
Picture
Eerlike gesprekvoering is nodig vir enige verhouding om te groei. Ook ons verhouding met God. Gebed is daarom om God self teë te kom. Angs, vrees en stres is deel van baie mense se daaglikse lewe. Tussen oorlaaide skedules en vol programme vind jy dalk min rus. Die goeie nuus is dat die Here Jesus jou behoeftes ken en weet wat vir jou goed is. Dit beteken jy kan Hom met ’n oop gemoed nader, want Hy blus die vuur van angs. 

Luister as God vandag vir jou sê: 
Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus (Filippense 4:6-8).

    Argief

    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie