Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie
    • Aanbidding >
      • Eredienste
      • Gebed
      • Musiekbediening
      • Nagmaal en Doop
      • Tegniese Span
    • Jeug >
      • Juventus Studente
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
      • Kampe >
        • Eerstejaars-Afskopkamp 2022
        • Mootkamp
    • Toerusting >
      • Kopskuif
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie oud
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae

Midweekboodskap

Vrug van die Gees: Selfbeheersing

29/7/2015

 
     Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing  (2 Timoteus 1:7).

Wat is selfbeheersing?


Die woord selfbeheersing beteken dat my “eie-ek” nie deur my sondige begeertes beheer word nie, maar deur die Gees van God. Die vrug wat Hy in ons lewe werk, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing (kyk Galasiërs 5:22).

Vertrou God genoeg om hierdie vrug in jou lewe vir almal sigbaar te maak.

 

Vrug van die Gees: Getrouheid

15/7/2015

 
Die vrug van die Gees is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid … (Galasiërs 5:22).  
Dink mooi na wat die woordjie getrouheid regtig beteken: getrou, betroubaar ... presies dít wat die mens nie is nie!  God is egter betroubaar: “God is getrou; Hy doen wat Hy beloof het” (Hebreërs 10:23). 

Dink net aan al sy beloftes!  Die grootste daarvan is sekerlik dat Hy Hom van sy kant af aan ons verbind het sodat ons in die sekerheid mag leef dat niks ons ooit van Hom kan skei nie.  
Die Heer wat van geen wankel weet nie, sal nimmer sy verbond vergeet nie; al sy beloftes bly van krag tot in die duisendste geslag (Psalm 105:5). 

Streef daarna om in navolging van ons Here, self ook betroubaar te wees teenoor Hom, jou naaste en jouself.

Vrug van die Gees - Goedhartigheid

8/7/2015

 
Die vrug van die Gees is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid … (Galasiërs 5:22). 
Die woord goedhartigheid sê presies wat jy hoor: dit is iemand wat ’n goeie hart vir ander mense het.  Wie het ooit ’n groter hart van liefde vir mense gehad as ons Here Jesus?  Vir sondaars  het Hy Homself gegee aan die kruis ... ja, vir jou, vir my, sodat ons kinders van God genoem mag word!

Dieselfde gesindheid moet ook in ons harte opkom: doen goed aan ander mense ... alle mense!  Reik opreg uit met ’n warm hart van liefde.

Die glimlag op my gesig

1/7/2015

 
Picture
Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby
(Filemon 4:5 - ou vertaling).
Iemand wat Jesus volg, is ’n vriendelike mens. Dit is immers deel van die vrug van die Gees. “Die vrug van die Gees is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid …” (Galasiërs 5:22).

Ek en jy leef met die wete dat ons Here in beheer is en enige tyd kan terugkeer. Dit gee ons blydskap en dryf ons om elke dag God se vriendelikheid met ander te deel.  

    Argief

    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015

    RSS Feed

Duxburyweg
Residentia - Sunnyside

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30
bespreek jou plek

Troyestraat - Residentia:
​09:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
​Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie
    • Aanbidding >
      • Eredienste
      • Gebed
      • Musiekbediening
      • Nagmaal en Doop
      • Tegniese Span
    • Jeug >
      • Juventus Studente
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
      • Kampe >
        • Eerstejaars-Afskopkamp 2022
        • Mootkamp
    • Toerusting >
      • Kopskuif
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie oud
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae