Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Midweekboodskap

Reformasie is ’n werkwoord

28/10/2015

 
Picture
Om die waarheid van die Woord van God teenoor die valsheid van die Rooms-Katolieke leer van destyds te stel, het Martin Luther op 31 Oktober 1517 vyf en negentig stellings teen die houtdeur van die katedraal in Wittenberg vasgeslaan. 
​
Dit was die begin van wat ons as Christene die ‘Reformasie’ noem en wat ons ook in hierdie tyd gedenk.  “Terug na die waarheid van die Woord”, word ons deurentyd aan herinner.  Die Reformasie is egter nie bloot ’n gebeurtenis uit die verlede waaraan ons vandag terugdink nie.  Ware Reformasie is ’n aktiewe werkwoord: 
Ek druk julle dit op die hart ... Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het
​(Efesiërs 4:1). 
​Ons is Christene ... laat ons elke oomblik, onder alle omstandighede, oral die naam ‘Christen’ waardig wees deur te leef soos Christus dit van ons verwag. Ons hét die waarheid van die Woord van God wat die lig op ons pad is. Lewe met vreugde daarin.

Christus-mense

21/10/2015

 
Picture
“In Antiogië is die gelowiges die eerste keer Christene genoem” (Handelinge 11:26).  Ons Here Christus se Naam, so gebind aan die naam van mense wat in Hom glo ... letterlik: Christus-mense.  Wat ’n erenaam! 
Van daardie dag af, kort ná Jesus se hemelvaart, het hierdie naam vir die wêreld ’n skelnaam geword en wrede vervolging van Christene het begin.  Deur al die eeue heen, tot vandag toe, haat satan hierdie naam en probeer hy om deur geweld (en misleiding) die naam Christen dood te smoor.  
In ons pragtige land leef ons nog in vrede – in talle lande regoor die wêreld is daar openlike bloedige vervolging van Christene.  Bid vir hulle wat vervolg word omdat hulle die kosbare naam van ons Here Christus bely en wees trots op díé erenaam aan jou gegee: Christen ... Christus-mens! 

Versoening vandag

15/10/2015

 
Picture
Die woord versoening is in ons Suid-Afrikaanse konteks grootliks polities gelaai. Eenvoudig gestel: daar is die politieke strewe om mense, groepe, tale en kulture wat voor 1995 vervreemd (en ja, selfs in vyandskap) met mekaar geleef het in een reënboognasie te verenig en in vrede te laat saamleef ...

Versoening het egter ’n oneindig dieper dimensie. Besef jy dat jy van ons Here God vervreemd was?  Sonde het ons almal van Hom geskei en sonder Hom sou ons uiteinde die ewige dood gewees het. God het Hom egter van sy kant af weer met ons versoen:
Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en die mense hulle oortredinge nie toereken nie ... Aanvaar die versoening met God wat Hy bewerk het! (2 Korintiërs 5:19, 20).

My liefde vir jou

7/10/2015

 
​My kind, ek het jou al liefgehad nog voordat jy gebore is, daar waar ek jou in jou moederskoot aanmekaar geweef het. (Ps 139:13) Ek het jou nou lief, hier waar jy my liefdesverklaring lees, en Ek sal jou tot in Ewigheid liefhê. (Ps 136) Ek het jou lief soos jy is! (Rm 5:10) Ek sal nooit toelaat dat enige seerkry of swaarkry in jou lewe inkom wat Ek nie met die oog op die ewigheid kan gebruik nie. (Rm 8:28) Niks kan jou van My liefde skei nie (Rm 8:35-39). Ek het duur betaal om my liefde aan jou te bewys, maar vir jou is dit verniet! (Jh3:16) Glo dit!

    Argief

    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie