God wil dat ons Hom intiem ken vir wie Hy is. Bid saam met Paulus van ouds dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader aan wie die heerlikheid behoort, deur sy Gees aan jou wysheid gee en Hom so aan jou openbaar dat jy Hom werklik kan ken.
Bid dat Hy jou geestesoë so verhelder dat jy kan weet watter hoop sy roeping vir jou inhou. Bid hierdie gebed vir jouself, jou geliefdes en ’n stukkende wêreld wat smag na hoop. Comments are closed.
|
Argief
November 2017
|