Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Jacques Tredoux - Wil julle nie ook weggaan nie?

27/1/2025

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Wil julle nie ook weggaan nie?
Soms klink dit eenvoudig te erg om vir Jesus te volg. Wie Hy is en wat Hy verwag, voel soms net te groot en te veel. Die versoeking is dan om Jesus se boodskap “sagter” te maak... Jesus wil egter niks daarvan weet nie! Hy help ons eerder om raak te sien dat Hy die enigste pad na die lewe is! https://www.youtube.com/watch?v=f8TxE3Ys6VM
0 Comments

Fanie van der Schyff - Melk en vaste kos

26/1/2025

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Melk en vaste kos
Melk is kos vir babatjies; Vaste kos is vir volwassenes ... Wat leer ons Here ons van ons geloofslewe deur hierdie beeld? https://www.youtube.com/watch?v=V7mGBRMkvAA
0 Comments

Fanie van der Schyff - Christus sentraal

20/1/2025

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Christus sentraal
"Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid" ~ Hebr 13:8 https://www.youtube.com/watch?v=eSEmd33qgCU
0 Comments

Jacques Tredoux - Jesus is die fondament en hoeksteen

19/1/2025

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Jesus is die fondament en hoeksteen
Vandag is ons eerste gesinsdiens vir 2025! Ons tema vir hierdie jaar se gesinsdienste is: Die lewende gebou van God... Ons skop af deur na die heel belangrikste deel van ‘n gebou te kyk. Dit is natuurlik die fondament en die hoeksteen! https://www.youtube.com/watch?v=DND0nQpHnQ4
0 Comments

Ammi Pelser - Geen tree sonder die Here in die nuwe jaar nie!

13/1/2025

0 Comments

 
Ammi Pelser - Geen tree sonder die Here in die nuwe jaar nie!
Daar gebeur elke dag dinge wat ons diep bekommerd en onrustig maak. En dit sal in 2025 steeds gebeur. Maar ons weet ons is in die Here se hande. Hy beskerm en bewaar ons. Hy is saam met ons op die pad, by ons, elke oomblik, soos die skaduwee aan ons regterhand. Daarom kan ons rustig wees oor die jaar. Ons kan rus in God. By Jesus Christus kan ons elkeen rus vind. Hy sal nie rus voordat ons volkome rus gevind het nie. Hy werk deur sy Gees in ons sodat ons elke dag van die lewe van ons bose werke kan rus. So begin die ewige Sabbatsrus alreeds in hierdie lewe. So bely ons in Sondag 38. Maar die volheid daarvan kom nog. Die Heilige Gees bevestig dit. Hy is altyd by ons op die pad. Hy versterk ons. Hy lei ons. Hy troos ons. Hy is God in ons. https://www.youtube.com/watch?v=OyQZLe7YhZw
0 Comments

Jacques Tredoux - Die doop is n teken van God se genade wat bekragtig

12/1/2025

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Die doop is ‘n teken van God se genade wat bekragtig
Genade is kern van ons geloof. Ons verstaan van genade, is wat Christenskap anders maak as alle ander gelowe. Tog verstaan ons self nie altyd genade reg nie. Ware genade maak nie dat ons minder gehoorsaam wil wees nie, maar meer! Net so, is ‘n regte verstaan van die doop, ‘n teken wat vir ons leer van hierdie genade wat ons bekragtig... https://www.youtube.com/watch?v=V7pwT9bvAtY
0 Comments

Jacques Tredoux - Waarom word ek n Christen genoem?

6/1/2025

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Waarom word ek ‘n Christen genoem?
Waarom word ek ‘n Christen genoem? Dit is ‘n vraag wat elke gelowige baie duidelik behoort te kan antwoord. Die Heidelbergse Kategismus help ons om hierdie belangrike vraag beter te verstaan... https://www.youtube.com/watch?v=c1NyF6O68Ts
0 Comments

Fanie van der Schyff - Skatte in die duisternis

5/1/2025

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Skatte in die duisternis
Jesaja is ons Here se profeet. Hy profeteer van verlossing uit ballingskap. Die verlosser is egter 'n heidense koning, Kores van Persië! Ons Here se weë is so anders as wat ons dink ... https://www.youtube.com/watch?v=7r7MGlWBgfg
0 Comments

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie