Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Jacques Tredoux - Gestuur met vrede en blydskap

31/3/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Gestuur met vrede en blydskap
Paassondag, die dag wat Jesus opgestaan het, is die dag wat alles verander het! Dit is die dag wat die grootste “beweging” van alle tye begin het – die kerk van Jesus! Hier is ‘n klein groepie bang dissipels bymekaar, maar hulle word uitgestuur met Jesus se vrede en blydskap! Hierdie onverwagse groepie mense verander letterlik die wêreld, net soos die kerk vandag nog kan doen...
https://youtu.be/8XSDZEr3y0o
0 Comments

Jacques Tredoux - Uitgegaan om ons in te bring

29/3/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Uitgegaan om ons in te bring
Jesus moes uit die stad uitgaan en buite die stadspoorte ly... Hy was nie deur die leiers en die elite werd geag om binne die stad te wees nie. Saam misdadigers is Hy verwerp. Tog is dit op 'n wonderbaarlike manier presies wat moes gebeur sodat ek en jy ingebring kan word!In die ware stad van God, die ewige Jerusalem. Nou word ons geroep om soos Jesus ook ander in te bring...
https://youtu.be/1WOgh6xJXs4
0 Comments

Jacques Tredoux - Uitgegaan om ons in te bring

29/3/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Uitgegaan om ons in te bring
Jesus moes uit die stad uitgaan en buite die stadspoorte ly... Hy was nie deur die leiers en die elite werd geag om binne die stad te wees nie. Saam misdadigers is Hy verwerp. Tog is dit op 'n wonderbaarlike manier presies wat moes gebeur sodat ek en jy ingebring kan word!In die ware stad van God, die ewige Jerusalem. Nou word ons geroep om soos Jesus ook ander in te bring...
https://youtu.be/wJa1feI20zI
0 Comments

Ammi Pelser - Die gebed as spieël van ons hart

25/3/2024

0 Comments

 
Ammi Pelser - Die gebed as spieël van ons hart
Die gebed is die spieël van die hart. Hoe ons bid en wat ons bid gaan oor die gesindheid van hoe ons tot God nader. God weet wat in ons harte aan gaan as ons bid. Hoe klink dan nou die gebed van die regverdige? ‘n Regverdige wie se hart en lewe gereinig is? Dit is ‘n dankgebed – ‘n loflied tot God se eer.
https://youtu.be/ySZ7S4EsFnc
0 Comments

Daniël Maritz - Die doop van 'n kind wys ons na ons Woning toe

24/3/2024

0 Comments

 
Daniël Maritz - Die doop van 'n kind wys ons na ons Woning toe
Ons het vanoggend nog 'n doop-geleentheid en ons gaan stilstaan by Psalm 84. Hierdie psalm herinner ons dat die Here self ons lieflike woning is. As ons dink aan die doop dan is dit juis ook 'n inlywing van 'n kindjie in die woning van die Here in. Dit is 'n teken van God se verbond waar Hy die inisiatief neem en 'n verbond sluit met die kindjie.
https://youtu.be/Rwn5_SVSP_g
0 Comments

Ammi Pelser - Die Wonderlike groeikrag van God se koninkryk

18/3/2024

0 Comments

 
Ammi Pelser - Die Wonderlike groeikrag van God se koninkryk
Die klein mosterdsaadjie het die potensiaal om om 'n groot boom te word, net so kan ons geloof wat so klein is soos 'n mosterdsaadjie ontaard in iets so groot, dat dit 'n doel in God se koninkryk het. Dit het geweldige groeikrag.
https://youtu.be/SOKgHUcqN6s
0 Comments

Jacques Tredoux - Die misterie van dood en lewe deur die doop

17/3/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Die misterie van dood en lewe deur die doop
Vandag het ons die voorreg om drie kindertjies te doop. Ons lewe in ‘n tyd waar daar groot verskille oor die doop is. Dit maak dat ons soms so vasgevang raak in klomp debatte oor die doop, dat ons die wonder van die doop miskyk of vergeet. Hier in Romeine sien ons dat ons deur die doop deel kry aan Jesus se dood en opstanding! Hoewel dit ‘n groot misterie bly, gee dit ook vir ons ‘n hele nuwe perspektief op ons lewe...
https://youtu.be/9uP9ofCnlo4
0 Comments

Janré van Jaarsveld - Glimlag in die storm!

11/3/2024

0 Comments

 
Janré van Jaarsveld - Glimlag in die storm!
Was jy al ooit in n storm? Was jy al ooit in n situasie wat vir jou te erg was om te hanteer? Dit voel dan amper of n storm oor mens losbars! Die Boodskap van Markus 4 : 35 - 41 is nie net dat Jesus die storm stilmaak en die storms van jou lewe ook kan stilmaak nie. Ons sien ook Jesus het ’n storm veroorsaak! Hy het die storm op die see stilgemaak maar, Hy het in die dissipels se harte en gedagtes ’n geestelike storm laat opsteek! Die Here lei ons soms in storms in dat ek en jy kan sien Hoe groot en Almagtig Hy is. Vanaand gaan ons dit saam in Markus 4 verken.
https://youtu.be/VaSlK4FYQTs
0 Comments

Jacques Tredoux - Offers wat jou iets kos

10/3/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Offers wat jou iets kos
“Ek bring nie aan die Here my God offerandes wat my niks kos nie.” Hierdie woorde van koning Dawid is iets wat almal van ons waarskynlik hard tref! Is ons “offers” aan die Here werklik dinge wat ons iets kos, of gee ons net wanneer dit gemaklik en gerieflik is? Dit kan mens maklik laat skuldig voel! Tog sien ons ook in hierdie verhaal hoe Dawid by hierdie merkwaardige stelling uitgekom het, en dít verander alles...
https://youtu.be/4oRSHL-qScQ
0 Comments

Jacques Tredoux - Raak rustig die Here is goed!

4/3/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Raak rustig, die Here is goed!
Was jy al in ‘n situasie waar jy doodbenoud en bekommerd was? ‘n Situasie waar jy net eenvoudig nie kan sien hoe jy aan die ander kant gaan uitkom nie. Dalk is jy nou in so ‘n situasie... Die psalmdigter van Psalm 116 kyk terug op so ‘n situasie en is oorweldig deur vreugde omdat die Here hom daardeur gehelp het. Vanaand sien ons hoe hierdie Psalm, sowel as die Nagmaal ons almal deur sulke tye kan dra om uiteindelik die Here te kan loof!
https://youtu.be/paF5tEFvxes
0 Comments
<<Previous

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie