Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Fanie van der Schyff - God se oogappel.

31/3/2025

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - God se oogappel.
'HY IS' ... ' JY IS' en 'ONS IS' God se oogappel. Hierdie beeld van wie 'ONS IS', is vir ons 'n ontsettende groot troos, maar ook 'n geweldige verantwoordelikheid. https://www.youtube.com/watch?v=AaVvKZlv-fA
0 Comments

Jacques Tredoux - God se magtige teenwoordigheid

30/3/2025

0 Comments

 
Jacques Tredoux - God se magtige teenwoordigheid
As ons met dankbaarheid terugkyk na hoe die Here in sy kerk werk, is daar eendag wat ons altyd moet raaksien – God se magtige teenwoordigheid is altyd by ons! Hierdie teenwoordigheid van God, lyk egter baie anders as in die Ou Testament. God se teenwoordigheid is nie meer deur ‘n ark of ‘n tempel nie, maar baie meer persoonlik! https://www.youtube.com/watch?v=r30YEM-Pbfs
0 Comments

Ammi Pelser - 'n Pad na êrens en 'n pad na nêrens

24/3/2025

0 Comments

 
Ammi Pelser - 'n Pad na êrens en 'n pad na nêrens
Deur Christus leef ons in 'n nuwe verhouding met God, gewortel in sy genade. Ons word nie soos die kaf weggewaai deur die wind nie, ons is ‘n boom wat diep gewortel is langs ‘n stroom van lewende water. Die stroom wat lewe en betekenis gee. Christus is die stroom lewende water. https://www.youtube.com/watch?v=w7RknmRBC-0
0 Comments

Fanie van der Schyff - 'JY IS' en 'ONS IS'

23/3/2025

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - 'JY IS' en 'ONS IS'
Ons Here Jesus maak Homself aan ons bekend in die woorde 'EK IS' (Grieks: Ego Eimi). Wie HY IS, sê ook vir jou wie 'JY IS' en ook vir ons as geloofsfamilie wie 'ONS IS'. https://www.youtube.com/watch?v=0hYUxPIkAHA
0 Comments

Daniël Maritz -Ou of Nuwe Paaie

17/3/2025

0 Comments

 
Daniël Maritz - Ou of Nuwe Paaie
Jeremia se gebruik van die frase "ou paaie" maak verskeie temas oop om oor na te dink. Hoe moet ons as kerk vandag dink oor "ou paaie" in 'n tyd wanneer die wereld behep is met dinge wat nuut is? Aan die ander kant, moet ons as kerk vasgevang wees in die oudhede van die verlede? Hoe kan die kerk dink oor hierdie oenskynlike dilemma? https://www.youtube.com/watch?v=hhkdFt8jMRg
0 Comments

Jacques Tredoux -Geld en besittings: Rentmeesterskap

16/3/2025

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Geld en besittings: Rentmeesterskap
Ons gaan vier geleenthede hier jaar gebruik om saam te dink oor geld en besittings. Hoewel dit vir sommige ‘n sensitiewe onderwerp is en mense nie altyd hieroor wil praat nie, het die Bybel BAIE hieroor te sê! Vandag kyk ons na een van die belangrikste vertrekpunte vir ons as christene oor hierdie onderwerp – rentmeesterskap! https://www.youtube.com/watch?v=_5ltECztMTY
0 Comments

Jacques Tredoux -EK IS... Die egte Druiwestok

10/3/2025

0 Comments

 
Jacques Tredoux - EK IS... Die egte Druiwestok
Hierdie is die laaste van die sewe “Ek is” uitsprake van Jesus. Jesus maak hierdie uitspraak na die instelling van die Nagmaal, oppad na die tuin van Getsemane waar hy gevange geneem word. Een van die laaste dinge wat Jesus dus vir sy dissipels leer, gaan oor ware geloofsgroei. Net soos Jesus se dissipels, het ek en jy vandag wee nodig om hierdie te hoor... https://www.youtube.com/watch?v=Br9Ogc2Qyys
0 Comments

Fanie van der Schyff -EK IS ... die brood van die lewe.

9/3/2025

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - EK IS ... die brood van die lewe.
Vandag is 'n dankbare dag hier in Brooklyn ... ons 75 jarige feesviering! Nog groter as hierdie fees, is die fees van Nagmaal wat ons vandag saam met dit vier. Ons Here Jesus se liggaam is immers die Brood wat vir ons gebreek is tot volkome versoening van al ons sonde. Ons dank ons Here vir hierdie besondere dag! https://www.youtube.com/watch?v=4Q0CP266nb8
0 Comments

Fanie van der Schyff -EK IS ... die opstanding en die lewe.

3/3/2025

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - EK IS ... die opstanding en die lewe.
Etan het in Psalm 89:49 dit uitgeroep: "Watter mens leef daar wat die dood nie sal sien nie, wat homself kan red uit die mag van die dood?" ... 'n somber gedagte! Teenoor hiedie woorde het ons Here Jesus verklaar: "EK IS die opstanding en die lewe". Hierdie waarheid is oor leeftydsfases en ouderdomsgrense vir elkeen van ons wat in Hom glo, EVANGELIE! https://www.youtube.com/watch?v=KLZsExzfJBc
0 Comments

Jacques Tredoux -Lewende water

3/3/2025

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Lewende water
Ek is... Die lewende water! Johannes 4 is ‘n merkwaardige gedeelte vol verrassings... Jesus steek elke denkbare grens oor om uiteindelik die boodskap tuis te bring – net by hom kan ons die lewende water kry wat nie net ons dors les nie, maar soos ‘n fontein uit ons borrel! https://www.youtube.com/watch?v=S07_JU3ozf4
0 Comments

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie