Fanus Heystek - Wie is Jesus?
Hoe dink jy oor Jesus? Wat sou jou insette wees as jy, vriende en kollegas oor Hom begin praat? Hoe het die eerste kerk tot dieper insigte oor Jesus gekom? Wat was hierdie insigte wat veral by Paulus te vind is? Sal jy kennis wil dra hiervan? https://youtu.be/xLPFL3AVESc
Chris de Beer - Perspektief
In ontstuimige tye het `n mens die regte perspektief nodig sodat jy kan koers hou. Kom luister met watter perspektief het iemand soos Paulus realiteit benader. https://youtu.be/-ZcNZ-eAKVI
Fanus Heystek - Die wonder wanneer gelowiges saamkom
Wanneer jy 'n paar droeë takkies in die nag aan die brand steek gebeur daar iets.wonderliks - hitte en lig word geskep. Hoe meer stompe bygevoeg word hoe hoër is die vlamme en dus lig en hitte. Net so gebeur wonderlike dinge as gelowiges byeenkom. In ons teksgedeelte word 7 van die besondere vrugte gemeld. https://youtu.be/ILrMwOOmaY0
Fanus Heystek - Die wonder wanneer gelowiges saamkom
Wanneer jy 'n paar droeë takkies in die nag aan die brand steek gebeur daar iets.wonderliks - hitte en lig word geskep. Hoe meer stompe bygevoeg word hoe hoër is die vlamme en dus lig en hitte. Net so gebeur wonderlike dinge as gelowiges byeenkom. In ons teksgedeelte word 7 van die besondere vrugte gemeld. https://youtu.be/AFZ11igvScU
Fanie van der Schyff - Waarheen nou?
'n Brief wat verlede Woensdag op 'n groot begrafnis voorgelees is, het Suid-Afrika (en die wêreld) geskud. Ons politiek van die dag is op die oomblik alles behalwe stabiel en gerusstellend. Die vraag op almal se lippe is: "Waarheen nou?" Ons Here swyg nie... https://youtu.be/yUG1RYSzfc0 |
Argief
February 2024
KATEGORIE |