Fanie van der Schyff - Klankoordenking 6-30
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 33 https://youtu.be/xP5aevRDopQ
0 Comments
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 6-30
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 33 https://youtu.be/xP5aevRDopQ
Rev Malwande Mdonga - A Distinguishing Mark of a Christian – A Disciple
All those who genuinely call themselves by the name of Christ are marked, among other things, by being a disciples of the Master, Jesus Christ. Authentic disciples submits their life to the Lordship of Christ, and are willing to follow Christ and bear the indignation he bore, not within the premises of the “church” or home, but out of our comfort zones (in the dark world of sin). This is what the church in our time needs! Not new strategies, not new decisions, and not great numbers on the pews but great disciples, for God’s kingdom to advance. https://youtu.be/Nqlx_JNtY7A
Daniël Maritz - 'Laat jou 'Ja' eenvoudig 'ja' wees'
Vanoggend het ons weer die voorreg om ‘n verbondskindjie te doop. Aan die een kant is ons getuies van die beloftes wat God maak, maar aan die ander kant word ons ook weer herinner aan die beloftes wat ons maak. https://youtu.be/n0RdZDXFyDc
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 6-29
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 32 https://youtu.be/fAFBkt59SaI
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 6-28
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 30 & 31 https://youtu.be/f6NFItQPbL4
Daniël Maritz - Het Jesus Regtig opgestaan?
As Christene vier ons oor Paasnaweek die opstanding van ons Here Jesus. Daar is egter baie mense wat twyfel of dit 'n ware historiese gebeurtenis was. Dit sal dus goed wees om ook te dink oor die opstanding op 'n manier wat ons help om vir mense historiese te wys dat dit 'n ware historiese gebeurtenis was. https://youtu.be/tfKpbi3BJzQ
Dr Rassie Smit - Die opstanding van ons Here Jesus: die waarheid!
Opstandingsondag. Vandag juig ons oor die leë graf van ons Here Jesus daar buite Jerusalem! Maar het Jesus regtig opgestaan? Sê nou dis nie waar nie? As dit nie waar is nie, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense, sê Paulus. Want dan val alles waarop ons ons geloof bou, net so plat. Sonder die opstanding, die leë graf, het ons ‘n dooie Verlosser. Geen oorwinning oor die sonde en die bose en die dood nie. Net Iemand wat kom probeer het, maar nie reggekry het om ons te verlos nie. En dit help nie eintlik iets nie. Vir ons as gelowiges is dit nogal belangrik dat ons sekerheid hieroor sal hê. En nou is daar al meer mense in vandag se tyd wat probeer om die wêreld te oortuig dat Jesus se opstanding nie waar was nie. Ons hoor hulle oor die TV praat, ons sien dat hulle in die koerante, in tydskrifte en op die internet daaroor skryf. Met groot ommehaal van woorde word gesê dat die opstanding darem net te veel is om te glo. Daar is dan geen bewyse nie. Hoe kan die mens van die 21ste eeu iets glo as dit nie bewys kan word nie?... https://youtu.be/3jpRZP4mQC0
Jacques Tredoux - Klankoordenking 6-27
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 29 https://youtu.be/CYX0lHWdqNo
Dr Rassie Smit - Paasdiens 2021 - Goeie Vrydag
DIE 7 KRUISWOORDE 1) “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!” (Luk. 23:34) 2) “ Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.” (Luk. 23:43) 3) “Daar is u seun... Daar is jou moeder.” (Joh. 19:26-27) 4) “My God, my God, waarom het U My verlaat?” (Matt. 27:46, Mark 15:34) 5) “Ek is dors.” (Joh. 19:28) 6) “Dit is volbring!” (Joh. 19:30) 7) “Vader, in U hande gee Ek my gees oor.” (Luk. 23:46) https://youtu.be/kpWYPIo3nA0 |
Argief
February 2024
KATEGORIE |