Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Fanie van der Schyff - Kind van God

30/6/2024

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Kind van God
Deur die doop ontvang ons en ons kinders opnuut weer die troosryke versekering dat God Hom van sy kant af aan ons (en ons kinders) verbind het en daarom word ons genoem: 'Kind van God'. Wat beteken hierdie kosbare naam vir my en my kinders? https://www.youtube.com/watch?v=je5s8F1Hk5A
0 Comments

Fanie van der Schyff - Ons ewige Koning

24/6/2024

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Ons ewige Koning
Die verkiesing self is verby ... 'n 'nuwe' regering word tans saamgestel. Daar is baie woelinge en uitdagings wat oorbrug moet word. Hoe staan ek as Christen teenoor al hierdie dinge? https://www.youtube.com/watch?v=4NZbr_AAi8k
0 Comments

Jacques Tredoux - Volmaakte vryheid

23/6/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Volmaakte vryheid
Almal van ons wil vry wees. Dit is seker een van die dinge wat in die kern van ons almal se lewe lê. Die probleem is net dat ons nie altyd mooi weet wat ons self eers met vryheid bedoel nie. Vry waarvan? Vry waarvoor? Die Bybel leer vir ons ‘n unieke perspektief op vryheid wat ons werklik kan vry maak... https://www.youtube.com/watch?v=kz6VKRHbIv4
0 Comments

Janré van Jaarsveld - Wie is my naaste?

17/6/2024

0 Comments

 
Janré van Jaarsveld - Wie is my naaste?
Ons leer in Lukas 10 dat jy nie ’n Barmhartige Samaritaan moet wees om die ewige lewe te kry nie. Maar iemand wat die ewige lewe by Jesus as geskenk gekry het... lewe soos die barmhartige Samaritaan.. https://www.youtube.com/watch?v=PczwKvN8TRQ
0 Comments

Fanie van der Schyff - Lekker slaap!

16/6/2024

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Lekker slaap!
Ons beleef tans baie onsekerheid en onrus in ons land na die verkiesing. Dawid het in sy lewe dieselfde politieke onrus beleef, maar nogtans kon hy bely "Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon". https://www.youtube.com/watch?v=AksL-Her3zc
0 Comments

Jacques Tredoux - Kyk vorentoe!

10/6/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Kyk vorentoe!
Soms maak dinge wat in die verlede goed gewerk het mens moedeloos as is dit nie vandag so goed werk nie. Hier sien ons egter dat die Here ons oproep om aan die werk te spring ten spyte daarvan, want sy beloftes is veel groter as dinge wat in hierdie lewe goed werk... https://www.youtube.com/watch?v=kv-52rTST4k
0 Comments

Cassie Aucamp - Word vervul met die Heilige Gees.

9/6/2024

0 Comments

 
Cassie Aucamp - Word vervul met die Heilige Gees.
Ons Here Jesus het belowe: Ek het gekom dat julle lewe en oorvloed kan hê. Hierdie lewe werk Hy deur sy Heilige Gees, wat elke gelowige as gawe ontvang het. Hoekom is ons lewe dan dikwels so op 'n geestelike laagwatermerk, flou en sonder krag? Omdat ons nie lewe vanuit die volle krag van die Heilige Gees nie, ons nie vervul is met die Heilige Gees nie. Dis 'n opdrag: Word vervul met die Heilige Gees. Ons moet Hom hoe langer hoe meer in ons laat werk, in elke uithoek van ons lewe. Deur gebed, deur gehoorsaamheid, deur vertroue op Hom, deur die omgang met sy Woord, deur die dors na sy volheid. Laat ons voluit lewe uit die krag van die Heilige Gees wat "ook aan my" geskenk is. Laat hierdie gemeente ook 'n lig wees wat skyn uit die krag van die Heilige Gees. https://www.youtube.com/watch?v=DEaX4Ufeukk
0 Comments

Jacques Tredoux - Die tyd is nou!

3/6/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Die tyd is nou!
Die volk van die Here wat uit Babel na Jerusalem teruggekeer het, het in soveel probleme vasgeloop dat hulle eerder besluit het om nie nou met die herbou van die tempel (die Here se werk) te begin nie... Tog het hulle baie ywerig aan hulle eie huise en lewens gebou. Soms is ons omstandighede net ‘n gerieflike verskoning om ons eie verkeerde motiewe weg te steek. Gelukkig is daar ‘n oplossing... https://www.youtube.com/watch?v=vI9W614ERHI
0 Comments

Ammi Pelser - Hoe om regtig te kan sien

2/6/2024

0 Comments

 
Ammi Pelser - Hoe om regtig te kan sien
Hoe sien jy? Sien jy rerig? Ons probleme en krisisse wat so groot en onmoontlik lyk, wat ons bang en moedeloos maak, is klein en hanteerbaar as ons met geloofsoë daarna kyk. Ons sien die sogenaamde oormag van die Bose en sy magte. Hulle val ons voortdurend aan. Ons voel so magteloos en weerloos. Ons sien ons eie swakheid. Maar dan kyk ons met geloofsoë. En sien die onsienlike raak. Ons sien die almagtige God, wat in beheer is. Hy het ons so lief dat Hy sy enigste Seun gegee het. Hy beskerm en bewaar ons. Ons kan moed skep en bely: God is vir ons, wie kan dan teen ons wees? https://www.youtube.com/watch?v=VhhUWkjPrP8
0 Comments

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie