Fanie van der Schyff - Ons Here Jesus se lewe op aarde - Klankoordenking 13-5
Die belofte van die Messias in die Ou Testament (4) https://www.youtube.com/watch?v=Ew_tmbkMEXw
0 Comments
Jacques Tredoux - Boodskappers van versoening
Ons leef in ‘n verdeelde wêreld. Almal wys vinger na iemand anders vir die probleme en uitdagings van ons lewe. As Christene het ons egter ‘n baie belangrike boodskap vir hierdie tyd. Die boodskap van versoening! https://www.youtube.com/watch?v=1iIwO70QM94
Fanie van der Schyff - Die bose 'God's-stad', Nineve.
Nineve was, in die woorde van ons Here God self, 'n bose stad. Tog was Hy besorg oor haar ... soveel so dat Hy Jona daarheen gestuur het om hierdie groot stad tot bekering te roep. Waarom hierdie besorgdheid? https://www.youtube.com/watch?v=QraNQuO1O_0
Fanie van der Schyff - Ons Here Jesus se lewe op aarde - Klankoordenking 13-4
Die belofte van die Messias in die Ou Testament (3) https://www.youtube.com/watch?v=JFx_R8OIt8Y
Fanie van der Schyff - Ons Here Jesus se lewe op aarde - Klankoordenking 13-3
Die belofte van die Messias in die Ou Testament (2) https://www.youtube.com/watch?v=5gnf8XHdN9M
Fanie van der Schyff - 'n Loflied uit die vis se maag!
Jona word in die see gegooi en is besig om te verdrink. God red hom deur 'n vis te stuur om hom lewendig in te sluk ... en hy oorleef drie dae en nagte in die vis se maag. Daar, in die vis se maag sing hy 'n loflied tot eer van ons Here! https://www.youtube.com/watch?v=4iHfg1c6xPA
Jacques Tredoux - Waarom Here?
Waarom gaan dit nie altyd goed in hierdie lewe nie? Waarom gebeur daar slegte dinge? Waarom moet selfs onskuldige kinders swaarkry? Waarom Here? Dit is vrae wat ons gereeld hoor en dalk meer gereeld self vra. Ons krap vandag in die erediens (en daarna) saam hieroor kop. Gelukkig gee Jesus self ook vir ons ‘n antwoord, wat (veral vir ouers wat verbondskindertjies doop) ‘n groot troos is! https://www.youtube.com/watch?v=VBOzzrsVPPY
Fanie van der Schyff - Ons Here Jesus se lewe op aarde - Klankoordenking 13-2
Die belofte van die Messias in die Ou Testament (1) https://www.youtube.com/watch?v=a60ussdrENs
Fanie van der Schyff - Ons Here Jesus se lewe op aarde - Klankoordenking 13-1
Ons Here Jesus se 'begin' https://www.youtube.com/watch?v=-0c4H5yx6FM
Fanie van der Schyff - Wegkruipertjie is 'n gevaarlike speletjie!
Jona is deur ons Here geroep om Nineve toe te gaan. Jona deins egter terug en probeer wegkruip! God lê hom egter in 'n storm voor. Waarom het die Heilige Gees hierdie gebeure vir ons laat opteken en wat beteken dit vir ons vir vandag, 2024? https://www.youtube.com/watch?v=C40ytJaLNdA |
Argief
October 2024
KATEGORIE |