Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Jacques Tredoux - Egipte: n Veilige plek in n heidense stad

29/12/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Egipte: ‘n Veilige plek in ‘n heidense stad
Die verhaal van Jesus se geboorte speel op verskillende plekke af. Hierdie jaar kyk ons na die groot gebeure wat op 4 verskillende plekke rondom Jesus se geboorte afspeel: Nasaret, 'n onbekende dorp in Judea, Bethlehem en Egipte. Vandag kyk ons na die eerste keer wat ‘n groot stad ‘n rol speel in hierdie verhaal. Hierdie stad is egter nie Jerusalem nie, maar die heidense stad Egipte... https://www.youtube.com/watch?v=V92jAVCarI0
0 Comments

Jacques Tredoux - Bethlehem die dorpie wat die wêreld verander het - Kersdiens 2024

25/12/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Bethlehem die dorpie wat die wêreld verander het - Kersdiens 2024
Die verhaal van Jesus se geboorte speel op verskillende plekke af. Hierdie jaar kyk ons na die groot gebeure wat op 4 verskillende plekke rondom Jesus se geboorte afspeel: Nasaret, 'n onbekende dorp in Judea, Bethlehem en Egipte. Vandag herdenk ons die gebeure in Bethlehem, wat letterlik die hele geskiedenis van die wêreld verander het... https://www.youtube.com/watch?v=a_AlyTXHd78
0 Comments

Jacques Tredoux - Nasaret: n Bekende loflied uit n onbekende dorpie

22/12/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Nasaret: ‘n Bekende loflied uit ‘n onbekende dorpie
Die verhaal van Jesus se geboorte speel op verskillende plekke af. Hierdie jaar kyk ons na die groot gebeure wat op 4 verskillende plekke rondom Jesus se geboorte afspeel: Nasaret, 'n onbekende dorp in Judea, Bethlehem en Egipte. Vandag kyk ons na die baie bekende loflied van Maria, die Magnificat, wat opklink uit ‘n onbekende dorpie in Judea... https://www.youtube.com/watch?v=JyOhtZbqz6M
0 Comments

Ammi Pelser - Jesus se geboorte bring ons tot aksie

9/12/2024

0 Comments

 
Ammi Pelser - Jesus se geboorte bring ons tot aksie
1. Geloofsaksie – “Kom ons gaan…. om te sien…soos die Here dit aan ons bekend gemaak het.” 2. Getuienis - ‘hulle het vertel…” 3. Aanbidding - hulle het God geloof en geprys Let weer daarop wat die skaapwagters gedoen het. Hulle het bloot vertel wat oor die Kindjie aan hulle gesê is. Hulle vertel in hulle eie woorde. So kom die Kindjie in die fokus. En die mens verdwyn op die agtergrond. Ons moet dit weer die feesseisoen doen. Die hele jaar doen. Getuig. Praat. Voorleef. En die inhoud van dit alles: Jesus Christus, die Here. https://www.youtube.com/watch?v=fve9KjNAuI0
0 Comments

Jacques Tredoux - Tevrede by die Here...

8/12/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Tevrede by die Here...
Hierdie kort Psalm is vol diep waarhede van die lewe en ons geloof. In ‘n paar verse leer Dawid ons hoe ons nie vol hoogmoed en selfverheffing op ons eie vermoë moet staatmaak nie, maar ons tevredenheid by die Here moet vind... https://www.youtube.com/watch?v=3TWMHxouH1w
0 Comments

Jacques Tredoux - Die nuwe Jerusalem sonder n tempel....

2/12/2024

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Die nuwe Jerusalem, sonder ‘n tempel....
Ons sluit vanaand ons jaartema af as ons kyk na die wonderlike vooruitsig van die nuwe Jerusalem! Die vooruitsig, nie net van ‘n wonderlike stad nie, maar ‘n lewe in die volkome teenwoordigheid van God... https://www.youtube.com/watch?v=XtQVXw_YI4A
0 Comments

Fanie van der Schyff - Geloofs-blydskap

1/12/2024

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Geloofs-blydskap
Ons is vandag dankbaar dat vier jong mense Belydenis van geloof aflê. Saam met hulle bely ons ook openlik: Hy is ons lewe, Hy het ons Syne gemaak, Hy roep na Hom, Hy gee geloof, Hy het ons die voorreg gegee om Christus te dien en te bely. Al wat Hy vra, is geloofs-blydskap. Hoe lyk jou persoonlike geloofs-blydskap? https://www.youtube.com/watch?v=Zi1Yt864nxs
0 Comments

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie