Fanie van der Schyff - Ek voel weer veilig
Dawid pleit in nood: "Wees my genadig, o God! Wees my genadig ...Ek roep na God, die Allerhoogste, na God wat my sal help". Na 'n intense worsteling met God, kom Dawid uiteindelik tot die belydenis: "Ek voel weer veilig, o God! Ek voel weer veilig!" Hoor jy ook jouself in hierdie woorde van Dawid? http://youtu.be/14kBUj66qRg
0 Comments
Leave a Reply. |
Argief
April 2018
KATEGORIE |