Jacques Tredoux - Vorentoe as volgelinge
Die jaar het uiteindelik afgeskop by die universiteit... Anders as in die verlede begin die akademiese jaar nie vol verwagtinge en opwinding nie, maar eerder vol onsekerhede en selfs al reeds moedeloosheid. Vanaand kom leer Jesus ons hoe ons as gelowiges steeds met verwagting tydens tye van moedeloosheid behoort op te tree. https://youtu.be/sllWix0gwEI
0 Comments
Fanie van der Schyff - Alles behalwe - Heiligmaking
Alles is onseker in hierdie wêreld ... behalwe ons Here se liefde en genade vir jou! * Hy het Homself aan jou verbind * Hy het jou uitverkies * Hy het jou geroep * Hy het jou wederbaar * Hy het jou regverdig verklaar * Hy, die Heilige, is die Een wat jou ook hielig maak ... leef daarom heilig ... https://youtu.be/UHlj-YJaVEE
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 6-20
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 20 https://youtu.be/Bw7PfZWS2oA
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 6-19
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 18 & 19 https://youtu.be/0Zx2ZtiS2O0
Jacques Tredoux - Die feesmaal in die koninkryk van God
Dink jouself in hoe dit moet wees om ‘n uitnodiging te kry na ‘n feesmaal saam die belangrikste persoon in die wêreld... Ek is seker ons almal sal ‘n paar ander afsprake skuif vir so ‘n uitnodiging. Wel, die wonder is, dat ons almal ‘n uitnodiging het na ‘n feesmaal met DIE Koning van alle konings! As voorsmakie hiervan, amper iets soos ‘n voorgereg, gee Hy vir ons die Nagmaal... Die vraag is nou – wat maak ons met hierdie uitnodiging? https://youtu.be/bhPrvH7XQoA
Fanie van der Schyff - Alles behalwe - Regverdigmakingte mense?
Ons bely in die NGB Art 14 die verskriklike werklikheid wat die Skrif ons leer ... deur ons eie sondige optrede het ons onsself van God losgeskeur! DIe Evangelie is egter dat ons Here se genade groter as menslike sonde en onverantwoordelikheid is. Hy het Homself van Sy kant af onlosmaaklik aan jou verbind, jou uitverkies, jou geroep, jou wederbaar, aan jou die gawe van geloof gegee en jou ten spyte van sonde, regverdig verklaar. Wat beteken jou regverdigmaking vir jou? https://youtu.be/YE_Jtq34Nvo
Jacques Tredoux - Klankoordenking 6-18
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 17 https://youtu.be/nT1_ZUNRklQ
Jacques Tredoux - Klankoordenking 6-17
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 16 https://youtu.be/pCparotr2as
Jacques Tredoux - Klankoordenking 6-16
Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 15 https://youtu.be/34H9x151LM4 |
Argief
February 2024
KATEGORIE |