Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae

Jeug

Ouderling: Anton van der Walt

Ons Jeug Bedieningspan is verantwoordelik vir al die verskillende jeugbedienings in die gemeente. Dit sluit alles in - van die kleuters tot die studente. 
​

Juventus

​Juventus (jongmens) is ons studente bediening in Brooklyn!
Wat moet ons meer sê??? 
Hier kamp ons, kuier ons, leer ons, speel ons en groei ons – alles tot eer van die Here en net soos studente kan.
Daar word elke jaar ‘n Juventus bestuur gekies wat verantwoordelik is vir die reël van al die aktiwiteite en aksies.

Diensgroepleier: Waldo Krige

Kliek hier vir Juventus se blad
 

Katkisasie

Die Katkisasie-diensgroep is hier vir ons kinders! Aan die een kant is dit natuurlik die diensgroep wat verantwoordelik is vir die organiseer van die formele katkisasie. Aan die ander kant wil ons ook ‘n geloofsgemeenskap vir ons kinders skep deur uitstappies, kampe en net lekker pret. Enige iemand met ‘n hart vir kinders word uitgenooi om deel van hierdie diensgroep te word!

Diensgroepleier: Dirk Myburg

 

Kleuterbediening

​Oor die afgelope paar jaar het die demografie van Brooklyn-gemeente baie verander. Ons is geseën met ‘n groot groep klein kindertjies in die gemeente. Ons wil graag erns maak mt ons roeping om hulle van jonks af te begelei om die Here te ken. Daarom skep ons ‘n geleentheid vir die kleuters om tydens die erediens die basis van ons geloof te ontdek. Almal wat graag met kleuters werk, word uitgenooi om hier te dien. 

Diensgroepleier: Marlies Briedenhann

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
​Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae