KerkkasHierdie fondse stel ons gemeente in staat om die wiele van ons missionêre gedrewe bediening aan die rol te hou en ook uit te brei deur dag tot dag finansiële verpligtinge na te kom. Die uitgawes behels persele, administrasie, personeel en finansiering van verskillende kleinere bedieninge. Hoe meer ons het hoe meer kan ons doen!
Bankbesonderhede is: Gereformeerde Kerk Brooklyn ABSA Rekeningnr: 540 340 110 Verwysing: Gebruik asb Voorletters en van en in hakkies noemnaam |
Diakonie
Hierdie fondse word uitsluitlik spandeer aan die finansiële nood van lidmate of instansies wat hulp verleen. Elke geval word volgens meriete oorweeg en gemonitor. Die uitgawes beloop duisende rande per maand en daar is amper nooit ’n surplus in die fondse nie. Dit beteken dat die werk gedoen word, ... maar dat die nood hoog is!
Bankbesonderhede is: Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn ABSA Rekeningnommer: 540 280 126 Snapscan: |
Hoe om Snapscan te gebruik
Snapscan is ‘n app/toep wat jou in staat stel om vinnig en veilig betalings te kan maak met jou foon of tablet. Snapscan gebruik jou foon of tablet se kamera om ‘n unieke kodeblokkie te skandeer. Elke leweransier of diensverskaffer of, in hierdie geval die Barmhartigheids diensgroep, het so ‘n unieke kode, en deur die kodeblokkie te skandeer met jou foon of tablet, laat dit jou toe om fondse na hulle toe oor te dra. Snapscan is gratis en werk met meeste Suid-Afrikaanse banke se kredietkaarte (tipies Mastercard of VISA)
STAP EEN:
Laai die SNAPSCAN APP of TOEP af wat geskik is vir jou tipe telefoon.
• Vir ‘n iPhone of iPad moet jy dit van die Apple Appstore aflaai.
• Vir ‘n Android foon (Samsung, Huawei, ens) moet jy dit van die Google Playstore aflaai.
Installeer dit op jou foon. Jy het ‘n kaart wat “e-commerce” transaksies kan doen (meeste kaarte kan), en ‘n Suid-Afrikaanse SIM kaart nodig. Volg die stappe en maak die keuses soos deur die App versoek word. Jy moet ook ‘n unieke PIN (Persoonlike identiteitsnommer) kies wanneer jy die app/toep opstel.
STAP TWEE:
Maak die Snapscan app oop.
Skandeer (“scan”) die Snapscan kodeblokkie hieronder met die kamera ikoon onderaan die skerm.
STAP DRIE:
Tik die bedrag in wat jy wil oorbetaal
Tik jou PIN in

Kerklike bydraes is ons dankoffer aan God waardeur die bediening in stand gehou en uitgebrei word. Nie uit dwang nie, maar uit dankbaarheid wil ons die eerste deel van alle inkomste aan Hom gee. Bydraes kan op die volgende maniere gedoen word:
Vir studentelidmate stel die kerkraad die riglyn van minstens R800 per jaar voor.
- ’n bydraekoevert kan Sondae in die kollektesakkie gegooi word – koeverte is by jou ouderling en by die kerkdeure beskikbaar;
- elektroniese oorbetalings in die kerk se bankrekening;
- aftrekorders - tref self reëlings hiervoor by jou bank;.
Vir studentelidmate stel die kerkraad die riglyn van minstens R800 per jaar voor.
Juventus
Hierdie fonds finansier die unieke uitgawes wat ’n groot studente bediening meebring. Juventus hou 4 kampe deur die loop van die jaar, bedryf ’n paar studente uitreik bedienings en het weekliks aktiwiteite. Die studente is gewoonlik die lot met energie en inisiatief... maar nie te veel geld nie!
Bankbesonderhede is:
Juventus
FNB Tjekrekening
Rekening nommer: 62468439966
Takkode: 250655
[email protected]
Bankbesonderhede is:
Juventus
FNB Tjekrekening
Rekening nommer: 62468439966
Takkode: 250655
[email protected]