Kommunikasie
Die kommunikasiediensgroep is verantwoordelik vir al die bemarking en kommunikasie van die gemeente. Dit sluit in: Sms’e, Whatsapp, e-posse, die Hart & Hand en afkondigings. Enige iemand wat ondervinding het of belangstel in kommunikasie en bemarking is welkom by hierdie diensgroep aan te sluit.
Vir meer inligting kontak gerus vir Annalie Grové. Haar besonderhede is beskikbaar by die kerkkantoor.
Vir meer inligting kontak gerus vir Annalie Grové. Haar besonderhede is beskikbaar by die kerkkantoor.