Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae

Werksoekers

Finansiële nood word deur die Diakonie gesien as ‘n persoon of gesin wat nood ervaar weens verlies aan werk en inkomste wat dringend aangespreek moet word.

Dit word op drie maniere aangespreek:
  1. Onmiddelike verligting van nood - kos, klere en basiese noodsaaklike uitgawes word gedek. Dit is ‘n tydelike oplossing.
  2. Voorkoming van verdere nood - hulp word verleen deur bv te help met studies en opleiding asook beroepsleiding.
  3. Die oplossing van die noodsituasie  -  hulp word verleen bv met die verkryging van betrekkings sodat die persoon weer ‘n inkomste kan verdien om uit die situasie uit te kom.
Ons bied ook hulp aan met die volgende:
  • Voorbereiding van CV’s;
  • Voorbereiding vir werksonderhoude
  • Hulp en advies met KBMA (CCMA) sake;
  • Hulp met bedryfsleiding en beroepsvoorligting.
Kontak die Diakonie via die kerkkantoor (kantoor@gkbrooklyn.org.za of 012 362 0069) indien jy hulp met bogenoemde nodig het.

Daar is ook ‘n forum geskep vir werksoekers en werkgewers in die gemeente om met mekaar in verbinding te kom, om sodoende die nood wat weens werkloosheid kan onstaan, te help verlig.  Dit word in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Weknet webtuiste gedoen, deur van hulle instrumente te gebruik om een van die volgende te kan doen:
​
  1. Na te slaan watter poste beskikbaar is in die werksomgewing.
  2. Jou CV elektronies op te laai.
  3. Vakante poste in jou maatskappy se kantoor adverteer.
  4. As werkgewer die CV’s wat opgelaai is te besigtig.

Klik hier onder op WERKNET of PNEt indien jy enige van bogenoemde vier goed wil doen.
werknet
Pnet.co.za
DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
​Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae