Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Hoe om jou plek by 'n erediens te bespreek.

Kliek op die onderstaande knoppie om die proses te begin.
Bespreek hier
Stap 1
Kies die diens waarvoor jy wil bespreek en kliek "Bespreek"
​
Stap 2
Voeg name in jou lys en deur die betrokke persone se inligitng in te vul - maak seker jy het net een lyntjie per persoon in die "Vir wie wil jy bespreek?" area. Jy sal hulle in die toekoms weer kan gebruik so jy hoef jou mense net een keer in te voeg.
​
Stap 3
Bespreek
Kies die mense vir wie jy wil bespreek, maak seker hulle is "ge-check" en kliek "Bespreek":
Nadat jy bespreek het, word daar aangetoon vir hoeveel mense jy bespreek het. Om jou bespreking te verander, kliek op die pen.
​
Stap 4
Verander jou bespreking
Om 'n bespreking te verander, "un-check" die mense wat nie meer kom nie en kliek op die blou knoppie. Die hoeveelheid mense wat verwyder word, word aangetoon. Hou jou bespreking op datum.
​
Stap 5
​Gesondheidsverklaring
2 ure voor die diens begin, sal jou besprekings waarvoor jy gesondheidsverklarings kan aflê vertoon. Kliek op die pen om die verklaring oop te maak.Beantwoord al die vrae in die lys (scroll af). Voeg jou temperatuur in en kliek bevestig.
Jou gesondheidsverklaring is nou gedoen (soos bevestig deur die regmerkie in die lyn). Jy kan nou die kerkgebou betree. 
Stap 6
Terugvoer
Reik gerus uit na die kerkkantoor met vrae of voorstelle.
DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie