Agenda vir 16 Augustus
Agenda van MHB (Maandelikse Hersieningsbyeenkoms)
Laai agenda hier af, of bekyk aanlyn: |
|
Templaat om notas te neem:
Bekyk templaat
Neem kennis - as jy notas maak vir bespreking, liaseer dit vir toekomstige verwysing. Hier is die templaat waarvolgens jy notas kan neem. Jy hoef dit natuurlik nie uit te druk en presies so te doen nie, maar laat die vrae jou notas lei.
|
|
Wat moet elkeen doen voor die volgende bymekaarkoms?
[luister & Neem Notas] Small Group Discipleship
Vrae wat bespreek gaan word:
- Wat besonders kan jy persoonlik saamneem?
- Is daar iets om saam te neem wat die span verder kan ontwikkel?
- Watter resultate verwag julle as julle dit saamneem en implementeer?
Luister aanlyn: (dis 74 minute)
|
Laai af en luister later ( lêer is 8.55MB groot)
|
Indien hierdie lêer te groot is, tref 'n ander reëling met Icel.
[Lees & Neem Notas] A simple way to pray
Let op die nommers van die bladsye
|
Spandeer sowat 5 dae om A Simple Way to Pray te hersien en gereed te wees om te praat oor die een ding wat jy die meeste van gehou het en die een ding wat jy die minste van gehou het.
Hierdie is 'n boek wat elke persoon asb self moet aanskaf.
Ander boeke om aan te skaf
Ons gaan eers in September hierdie boek behandel, maar jy kan hom solank by Takealot (R139) of Exclusive Books (R172) koop .
|
Take vir individue
Haalbares (deliverables)
Persoonlike afsprake op 16 Augustus
Op 16 Augustus wil graag met die volgende mense ontmoet:
Icel sal tyd en plek met almal bevestig
- Fanie & Chris 1.5 -2 ure
- Annalie & Aletia (saam met Chris & Fanie) 2ure
- Kobus vd Merwe 1 uur
- Elzabé Barnard 1 uur
Icel sal tyd en plek met almal bevestig