Agenda vir 31 Januarie
Agenda van MHB (Maandelikse Hersieningsbyeenkoms)
Laai agenda hier af, of bekyk aanlyn: |
|
Templaat om notas te neem:
Bekyk templaat
Neem kennis - as jy notas maak vir bespreking, liaseer dit vir toekomstige verwysing. Hier is die templaat waarvolgens jy notas kan neem. Jy hoef dit natuurlik nie uit te druk en presies so te doen nie, maar laat die vrae jou notas lei.
|
|
Wat moet elkeen doen voor die volgende bymekaarkoms?
[Lees] Krisisplan
Vind hierby aangeheg 'n voorlopige weergawe vir Brooklyn-gemeente se krisisplan. Lees dit asb deur en maak notas van enige voorstelle of kommentaar.
Veiligheidsplan
|
|
Krisisbeplanning
|
|
Krisisplan Scenarios
|
|
[LUISTER & NEEM NOTAS] - Mercy Ministry: A Gateway to Kingdom Expansion deur Harry Reeder
Vrae wat bespreek gaan word:
- Wat besonders kan jy persoonlik saamneem?
- Is daar iets om saam te neem wat die span verder kan ontwikkel?
- Watter resultate verwag julle as julle dit saamneem en implementeer?
Luister aanlyn: (dis 50 minute)
|
Laai af en luister later ( lêer is 5.7MB groot)
|
Take vir individue
Haalbares (deliverables)
Persoonlike afsprake op 31 Januarie
Op 22 November wil Richard graag met die volgende mense ontmoet:
Icel sal tyd en plek met almal bevestig
- Fanie & Chris 1.5 tot 2 ure
- Annelie/Aletia 45 minute oor terugvoer en beplanning vir Gawes, maar as hulle iemand oplyn vir opleiding 1.5 ure
- Kobus vd W 1 uur oor Kleingroepdissipelskap
- Elzabe 45 min
- Kobus vd Merwe 45 min
Icel sal tyd en plek met almal bevestig