Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Voorbereiding vir 26 Julie

Agenda vir 26 Julie

Agenda van MHB (Maandelikse Hersieningsbyeenkoms)

​Laai agenda hier af, of bekyk aanlyn:
mrm_agenda_5_afr_-_26.07.2017_brooklyn.docx.pdf
File Size: 140 kb
File Type: pdf
Download File

Templaat om notas te neem:

Bekyk templaat
​Neem kennis - as jy notas maak vir bespreking, liaseer dit vir toekomstige verwysing. Hier is die templaat waarvolgens jy notas kan neem. Jy hoef dit natuurlik nie uit te druk en presies so te doen nie, maar laat die vrae jou notas lei.
​
takeways.doc.docx
File Size: 954 kb
File Type: docx
Download File

Wat moet elkeen doen voor die volgende bymekaarkoms?

[Lees & Neem notas vir bespreking] "Prayer and the training of Christian leadership"
Vrae wat bespreek gaan word: 
  1. Wat besonders neem jy persoonlik hieruit saam?
  2. Is daar iets wat die span hieruit wil saamneem om te gaan toepas?
  3. Wat verwag julle om te bereik as julle so iets sou saamneem en implementeer?
Hier kan jy ook die dokument aflaai:
russel_shedd_-_prayer_and_the_training_of_christian_leadership.pdf
File Size: 480 kb
File Type: pdf
Download File

[LUISTER & NEEM NOTAS VIR BESPREKING] Personal Spiritual Formation
Vrae wat bespreek gaan word: 
  1. Wat besonders kan jy persoonlik saamneem?
  2. Is daar iets om saam te neem wat die span verder kan ontwikkel?
  3. Watter resultate verwag julle as julle dit saamneem en implementeer?
    ​
Luister aanlyn: (dis 67 minute)
Laai af en luister later ( lêer is 7.57MB groot)
session_3_-_personal_spiritual_f.mp3
File Size: 7941 kb
File Type: mp3
Download File

Indien hierdie lêer te groot is, tref 'n ander reëling met Icel.
[Lees & neem notas] A simple way to pray
Picture
Spandeer sowat 5 dae om ​A Simple Way to Pray​ te hersien en gereed te wees om te praat oor die een ding wat jy ​die meeste​ van gehou het en die een ding wat jy die ​minste​ van gehou het.

Hierdie is 'n boek wat elke persoon asb self moet aanskaf. 

Ek is nog onseker waar hierdie boek beskikbaar is. Ek hou julle via Whatsapp op hoogte daarvan as ek iets gekry het. 

Die boek is wel op Amazon.com in Kindle formaat beskikbaar.
Amazon
Ander boeke om aan te skaf
Picture
Ons gaan eers in Augustus hierdie boek behandel, maar jy kan hom solankaanskaf.

​Ek is ongelukkig onseker waar om hom te kry.

Picture
Ons gaan eers in September hierdie boek behandel, maar jy kan hom solank by Takealot (R139) of Exclusive Books (R172) koop .
takealot
Exclusive books

Take vir individue

Haalbares (deliverables)

Persoonlike afsprake op 26 Julie

Op 28 Junie wil Richard & Joe graag met die volgende mense ontmoet:
  • Fanie & Chris                                                        1.5 -2 ure
  • Kobus vd Westhuizen                                         1 uur
  • Annalie & Aletia  (saam met Chris & Fanie)    2ure
  • Kobus vd Merwe                                                 1 uur
  • Fanus Nortjé                                                        1 uur
  • Enige ouderling, diaken of gemeentelid          1.5 uur

​Icel sal tyd en plek met almal bevestig
Indien iets onduidelik is, of as jy vrae het, rig dit asb aan Icel.
[email protected]
​0842056566
DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie