Agenda vir 28 Junie
Agenda van MHD (Maandelikse Hersieningsdag)
Laai agenda hier af, of bekyk aanlyn: |
|
Templaat om notas te neem:
Bekyk templaat
Neem kennis - as jy notas maak vir bespreking, liaseer dit vir toekomstige verwysing. Hier is die templaat waarvolgens jy notas kan neem. Jy hoef dit natuurlik nie uit te druk en presies so te doen nie, maar laat die vrae jou notas lei.
|
|
Wat moet elkeen doen voor die volgende bymekaarkoms?
[Lees & Neem notas vir bespreking] "Prayer"
Ons het nie in Mei by hierdie agendapunt uitgekom nie, en daarom staan dit oor na Junie se vergadering.
Vrae wat bespreek gaan word:
- Wat besonders neem jy persoonlik hieruit saam?
- Is daar iets wat die span hieruit wil saamneem om te gaan toepas?
- Wat verwag julle om te bereik as julle so iets sou saamneem en implementeer?
Hier kan jy ook die dokument aflaai:
|
|
[LUISTER & NEEM NOTAS VIR BESPREKING] A Call to Repentance
Vrae wat bespreek gaan word:
- Wat besonders kan jy persoonlik saamneem?
- Is daar iets om saam te neem wat die span verder kan ontwikkel?
- Watter resultate verwag julle as julle dit saamneem en implementeer?
Luister aanlyn: (dis 67 minute)
|
Laai af en luister later ( lêer is 7.7MB groot)
|
Indien hierdie lêer te groot is, tref 'n ander reëling met Icel.
Persoonlike gebedsvisie
Almal behoort teen hierdie tyd hulle gebedsvisie geformuleer te hê en daarmee an die werk wees.
Indien jy nog nie hierdie gedoen het nie en meer inligting verlang, vra vir Icel.
Indien jy nog nie hierdie gedoen het nie en meer inligting verlang, vra vir Icel.
[Lees] Boekverslag - Outgrowing the ingrown church
Take vir individue
Haalbares (deliverables)
Persoonlike afsprake op 28 Junie
Op 28 Junie wil Richard & Joe graag met die volgende mense ontmoet:
Icel sal tyd en plek met almal bevestig
- Fanie & Chris 2 ure
- Kobus vd Westhuizen 1 uur
- Annalie & Aletia (saam met Chris & Fanie) 1.5 - 2ure
- Kobus vd Merwe 1 uur
- Oom Bingle (indien dit nodig is) 30 minute
- Enige ouderling 1 uur
Icel sal tyd en plek met almal bevestig