Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae

Voorbereiding vir 24 Mei

Agenda vir 24 Mei 

Agenda van MHD (Maandelikse Hersieningsdag)

​Laai agenda hier af, of bekyk aanlyn:
Agenda_24.05.2017_brooklyn.pdf
File Size: 311 kb
File Type: pdf
Download File

Wat moet elkeen doen voor die volgende bymekaarkoms?

[Lees & Neem notas vir bespreking] "Prayer"
Vrae wat bespreek gaan word: 
  1. Wat besonders neem jy persoonlik hieruit saam?
  2. Is daar iets wat die span hieruit wil saamneem om te gaan toepas?
  3. Wat verwag julle om te bereik as julle so iets sou saamneem en implementeer?
Hier kan jy ook die dokument aflaai:
prayer_deur_jc_ryle.doc
File Size: 113 kb
File Type: doc
Download File

[LUISTER & NEEM NOTAS VIR BESPREKING] CREATING A CULTURE FOR CHANGE ​
Vrae wat bespreek gaan word: 
  1. Wat besonders kan jy persoonlik saamneem?
  2. Is daar iets om saam te neem wat die span verder kan ontwikkel?
  3. Watter resultate verwag julle as julle dit saamneem en implementeer?
    ​
Luister aanlyn: (dis 66 minute)
Laai af en luister later ( lêer is 7.5MB groot)
session_1_-_creating_a_culture_f.mp3
File Size: 7933 kb
File Type: mp3
Download File

Indien hierdie lêer te groot is, tref 'n ander reëling met Icel.
[LEES] Boek resensie - INSIGHTS FROM THE UNCHURCHED 
Nog nie beskikbaar nie

​
[DOEN] jou persoonlike GEbedsVisie
​Al die spanlede behoort teen hierdie tyd hulle persoonlike gebedsvisie geskryf het. Dit hoef nog nie met die span gedeel te word nie. 

Laai dokument hier af:
persoonlike_gebedsvisie_werksblad.docx
File Size: 19 kb
File Type: docx
Download File

[Lees] BOEK RESENSIE - Pray with your eyes open
Nog nie beskikbaar nie
[Lees] Fanie se persoonlike gebedsvisie
Nog nie beskikbaar nie.

Templaat om notas te neem:

Bekyk templaat
​Neem kennis - as jy notas maak vir bespreking, liaseer dit vir toekomstige verwysing. Daar is 'n templaat op die werkspasie beskikbaar waarvolgens jy notas kan neem. Jy hoef dit natuurlik nie uit te druk en presies so te doen nie, maar laat die vrae jou notas lei.
​

takeways.doc.docx
File Size: 954 kb
File Type: docx
Download File

Take vir individue

Haalbares (deliverables)

Persoonlike afsprake op 24 Mei

Op 24 Mei wil Richard graag met die volgende mense ontmoet:
  • Fanie & Chris                                                        2 ure
  • Kobus                                                                    1 uur
  • Annalie & Aletia  (saam met Chris & Fanie)    1.5 -  2ure
  • Fanus                                                                    1 uur
  • Oom Bingle                                                          45 minute
  • Elzabé                                                                   45 minute

​Icel sal tyd en plek met almal bevestig
Indien iets onduidelik is, of as jy vrae het, rig dit asb aan Icel.
icel@gkbrooklyn.org.za
​0842056566
DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
​Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae