Agenda vir 22 November
Agenda van MHB (Maandelikse Hersieningsbyeenkoms)
Laai agenda hier af, of bekyk aanlyn: |
|
Templaat om notas te neem:
Bekyk templaat
Neem kennis - as jy notas maak vir bespreking, liaseer dit vir toekomstige verwysing. Hier is die templaat waarvolgens jy notas kan neem. Jy hoef dit natuurlik nie uit te druk en presies so te doen nie, maar laat die vrae jou notas lei.
|
|
Wat moet elkeen doen voor die volgende bymekaarkoms?
[Lees] The Pray! prayer Journal - Dean Ridings
Die taak wat hiermee saamgaan is:
- Spandeer ten minste vyf dae om hierdie gebedsgids te hersien.
- Wees gereed om by die byeenkoms te sê waarvan jy gehou het en waarvan jy nie gehou het nie.
Laai die dokument hier af:
Indien jy die boek wil koop, is hy beskikbaar by Takealot & Exclusive Books
|
[LUISTER & NEEM NOTAS] - Protecting the pastor's time deur Lynn Downing
Vrae wat bespreek gaan word:
- Wat besonders kan jy persoonlik saamneem?
- Is daar iets om saam te neem wat die span verder kan ontwikkel?
- Watter resultate verwag julle as julle dit saamneem en implementeer?
Luister aanlyn: (dis 30 minute)
|
Laai af en luister later ( lêer is 3.47MB groot)
|
[Lees] Boekresensie - Good to Great
Laai resensie hier af:
|
|
Lees resensie aanlyn:
[Lees] Boekresensie - Leadership Dynamic
Laai hier af.
|
|
Of lees dit aanlyn
Take vir individue
Haalbares (deliverables)
Persoonlike afsprake op 22 November
Op 22 November wil Richard graag met die volgende mense ontmoet:
Icel sal tyd en plek met almal bevestig
- Fanie & Chris 1.5 tot 2 ure
- Annelie/Aletia 45 minute oor terugvoer en beplanning vir Gawes, maar as hulle iemand oplyn vir opleiding 1.5 ure
- Kobus vd W 1 uur oor Kleingroepdissipelskap
- Elzabe 45 min
- Kobus vd Merwe 45 min
Icel sal tyd en plek met almal bevestig