Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

​Diensgroep Projekte

Die projektediesngroep is ‘n ondersteuningsdiensgroep wat help met verskeie fondsinsamelingsprojekte. Die fondse wat hierdeur ingesamel word, word op verskeie plekke aangewend: Soms word dit vir die kerkkas gegee, soms vir spesifieke sake en ander kere vir noodgevalle wat opduik. Sluit gerus aan by hierdie  diensgroep as jy die gawe het om goeie funksies en projekte te organiseer.

​Kontak Wina Cameron vir meer inligting. Haar besonderhede is by die kerkkantoor beskikbaar.

Opkomende Projekte

Joshua na die Reën optrede
Brooklyn-gemeente ​bied ’n konsert aan met die gewilde Joshua na die Reën wat DV op 19 Julie 2019 om 18:30 in ons kerkgebou optree.
Joshua na die Reën lewer ’n akoestiese optrede wat bestaan uit Jacques de Villiers op klavier/kitaar met Heini Berner op elektriese/akoestiese kitaar.

Die naam “Joshua na die Reën” verwys na ’n uitsonderlike band met die natuur, asook die temas van eerlikheid en hoop. Sy debuutalbum, “Joshua na die reën”, het in 2014 twee Ghoemas ontvang vir beste nuweling en beste Afrikaanse kontemporêre album. In 2017 wen hy ’n SAMA-prys vir die beste kontemporêre musiekalbum vir “Die wêreld binne my”.

Kom geniet die aand saam met ons en drink ’n koppie koffie of tee na afloop van die vertoning.
Kaartjies:
  • Volwassenes en hoërskoolkinders: R175
  • Laerskool- en voorskoolkinders: Gratis

Beskikbaar by die kerkkantoor by 012 362 0049 of aanlyn by Quicket: http://www.quicket.co.za

Biltongfees: 
Ons benodig wildsvleis vir die biltongfees…
Die jagseisoen is weer oop en ons is dringend op soek na wildsvleis vir ons jaarlikse Biltongfees. Enige skenkings is welkom. Kontak Wina Cameron of Fanie van der Schijff. Hulle besonderhede is by die kerkkantoor beskikbaar.
DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie