Hoe skakel ek in? |
Kliek op hierdie skakel om die forum te betree:
https://meet.google.com/qvi-btkz-pmx As jy met jou foon wil inskakel, sal jy eers gevra word om 'n toepassing af te laai. |
Vrae wat bespreek gaan word: |
Hoe kan ek help?
Wat moet ek doen? Watter bystand het hulle nodig? Hoe help ek iemand wie se vriende en familie in die hospitaal is? Dit gebeur dikwels dat mense wat probeer help aan die einde van die dag meer skade aanrig as wat hulle goed doen. Kan julle asseblief verduidelik hoe benader 'n mens iemand wat gediagnoseer is met Covid en in 'n toestand van skok ens. is. Hoe luister 'n mens en wat moet 'n mens doen en nie doen nie? Meelewing op 'n afstand. Dit voel so innatuurlik. Hoe kan mens dit beter doen? |
Wil jy ook 'n vraag vra?
Vrae kan tot en met 31 Januarie ingedien word.
Vul die onderstaande vorm in:
Vul die onderstaande vorm in: