Agenda vir 20 September
Agenda van MHB (Maandelikse Hersieningsbyeenkoms)
Laai agenda hier af, of bekyk aanlyn: |
|
Templaat om notas te neem:
Bekyk templaat
Neem kennis - as jy notas maak vir bespreking, liaseer dit vir toekomstige verwysing. Hier is die templaat waarvolgens jy notas kan neem. Jy hoef dit natuurlik nie uit te druk en presies so te doen nie, maar laat die vrae jou notas lei.
|
|
Wat moet elkeen doen voor die volgende bymekaarkoms?
[Lees] Acts 29
Die taak wat hiermee saamgaan is:
- Spandeer ten minste vyf dae om hierdie gebedsgids te hersien.
- Wees gereed om by die byeenkoms te sê waarvan jy gehou het en waarvan jy nie gehou het nie.
Wil jy graag hierdie dokument aflaai? Kliek hier onder.
Ander Boeke om aan te skaf
Oktober
Ons gaan in Oktober hierdie boek behandel, maar jy kan hom solank by Takealot (R139) of Exclusive Books (R172) koop .
|
November
Hierdie boek is beskikbaar by Takealot (R225), Exclusive Books (R253)
|
[Luister & Neem Notas] - Leadership 1 deur Lynn Downing
Vrae wat bespreek gaan word:
- Wat besonders kan jy persoonlik saamneem?
- Is daar iets om saam te neem wat die span verder kan ontwikkel?
- Watter resultate verwag julle as julle dit saamneem en implementeer?
Luister aanlyn: (dis 74 minute)
|
Laai af en luister later ( lêer is 7.29MB groot)
|
Take vir individue
Haalbares (deliverables)
Persoonlike afsprake op 20 September
Op 20 September wil graag met die volgende mense ontmoet:
Icel sal tyd en plek met almal bevestig
- Fanie & Chris 1.5 tot 2 ure
- Annelie/Aletia 1.5 tot 2 ure saam met nuwe Gawes-gespreksgenote
- Kobus 1 uur oor Strat #1 Kleingroepdissipelskap
- Elsabe halfuur as sy dit nodig ag – oor Kommunikasiebeleid
- Kobus vd Merwe 45 minute oor Krisisplan
- En enige ander spanlid of kerkraadslid wat vir Richard graag wil sien
Icel sal tyd en plek met almal bevestig