Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Die biltongfees is vinning aan die kom... Het jy al 'n tafel bespreek of 'n plekkie op iemand se tafel bespreek? Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting.

30/7/2019

1 Comment

 
Die biltongfees is vinning aan die kom... Het jy al 'n tafel bespreek, of 'n plekkie op iemand se tafel bespreek? Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
1 Comment

Onthou dat daar Sondagoggend gesinsdiens is - en na die diens is daar 'n Huisgeloof geleentheid vir graad 3's & 4's en hulle ouers.

11/7/2019

0 Comments

 
Onthou dat daar Sondagoggend gesinsdiens is - en na die diens is daar 'n Huisgeloof geleentheid vir graad 3's & 4's en hulle ouers. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: Nigerië Baie Christene is vermoor of ontwortel deur die geweld van die Moslem Fulani-veewagters. Bid vir God se ingryping in hierdie gruwelike situasie en vir wysheid vir die internasionale gemeenskap in die gesprekke met die Nigeriese reg

8/7/2019

0 Comments

 
Voorbidding: Nigerië Baie Christene is vermoor of ontwortel deur die geweld van die Moslem Fulani-veewagters. Bid vir God se ingryping in hierdie gruwelike situasie en vir wysheid vir die internasionale gemeenskap in die gesprekke met die Nigeriese regering oor hierdie saak. Die state van Wes-Afrika se hof van justisie het die Nigeriese regering beveel om die geweld wat in 2016 in die Middelbelt plaasgevind het, te ondersoek. Bid dat hierdie beslissing sal help om ’n proses te begin wat ’n einde sal bring aan die geweld in die Middelbelt. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Wil jy graag leer hoe om Zoeloe te praat? Op Woensdagaand 10 Julie om 19:00 kan jy met 'n 16-les-kursus begin. Dit word by GK Brooklyn se pastorie aangebied. Die koste beloop R3500 maar die eerste les is gratis. Vra gerus as jy meer inligting wil hê.

5/7/2019

0 Comments

 
Wil jy graag leer hoe om Zoeloe te praat? Op Woensdagaand 10 Julie om 19:00 kan jy met 'n 16-les-kursus begin. Dit word by GK Brooklyn se pastorie aangebied. Die koste beloop R3500, maar die eerste les is gratis. Vra gerus as jy meer inligting wil hê. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

    Archives

    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    January 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    February 2015

    Categories

    All

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie