Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Voorbidding: Nigerië Prys die Here vir die voorsiening van traumasorg-seminare om dié te help wat deur die geweld van Boko Haram en Moslem Fulani-veewagters geraak word. Bid dat deur hierdie seminare die Here sal aanhou om die talle vroue en kinders te

22/10/2018

0 Comments

 
Voorbidding: Nigerië Prys die Here vir die voorsiening van traumasorg-seminare om dié te help wat deur die geweld van Boko Haram en Moslem Fulani-veewagters geraak word. Bid dat deur hierdie seminare, die Here sal aanhou om die talle vroue en kinders te genees wat hul mans en pa’s in die geweld verloor het. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: China Bybelvertalers in China werk aan die heel eerste Bybel in n etniese Boeddhistiese minderheidstaal. Hulle vrees dat hulle moontlik uitgevang gaan word en hul rekenaars en/of materiaal gekonfiskeer sal word. Bid dat God hulle sal beskerm

15/10/2018

0 Comments

 
Voorbidding: China Bybelvertalers in China werk aan die heel eerste Bybel in ’n etniese Boeddhistiese minderheidstaal. Hulle vrees dat hulle moontlik uitgevang gaan word en hul rekenaars en/of materiaal gekonfiskeer sal word. Bid dat God hulle sal beskerm van nuuskierige oë en inspeksies van die plaaslike regering. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: LIBIË Libiërs is baie familiegerig. Daarom draai iemand eerste na sy of haar familie as daar n probleem is. Die hartseer feit is egter dat wanneer Libiese Christene probleme het weens hul geloof is hul familie dikwels deel van die probl

8/10/2018

0 Comments

 
Voorbidding: LIBIË Libiërs is baie familiegerig. Daarom draai iemand eerste na sy of haar familie as daar ’n probleem is. Die hartseer feit is egter dat wanneer Libiese Christene probleme het weens hul geloof, is hul familie dikwels deel van die probleem. Bid dat Libiese Christene toevlug by die Here sal vind. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: CHINA Bybelvertalers in China werk aan die heel eerste Bybel in ʼn etniese Boeddhistiese minderheidstaal. Hulle vrees dat hulle moontlik uitgevang gaan word en hul rekenaars en/of materiaal gekonfiskeer sal word. Bid dat God hulle sal beske

1/10/2018

0 Comments

 
Voorbidding: CHINA Bybelvertalers in China werk aan die heel eerste Bybel in ʼn etniese Boeddhistiese minderheidstaal. Hulle vrees dat hulle moontlik uitgevang gaan word en hul rekenaars en/of materiaal gekonfiskeer sal word. Bid dat God hulle sal beskerm van nuuskierige oë en inspeksies van die plaaslike regering. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

    Archives

    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    January 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    February 2015

    Categories

    All

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie