Neem asb kennis vanaand se Kopskuif sessie is met 30 minute uitgestel tot 19:30. Jammer vir enige ongerief. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments
Een van die meer ingewikkelde leerstellings van ons geloof gaan oor die Drie-eenheid van God. Daniel het onlangs baie daaroor geskryf en gaan die sessie vir ons voor. Volg die skakel en sien jou in die Zoom gesprek vanaand om 19:00 -https://ift.tt/2D0d8CI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
By die komende sessie gesels ons weer oor hoe om alles wat ons geleer het prakties toe te pas. Dit is Evangelisasie 102. Volg die skakel en sien jou in die Zoom gesprek vanaand om 19:00 -https://ift.tt/2D0d8CI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
|
Archives
November 2020
Categories |