Voorbidding: Palestynse gebiede Gaza is soos ’n tronk – niemand kan kom of gaan sonder spesiale toestemming nie. En die Christelike gemeenskappe, wat in die minderheid is, ervaar selfs groter druk. Bid dat die grens oopgestel sal word en vir wysheid vir die kerkleierskap wat baie uitdagings ervaar. via Brooklyn-Gemeente http://ift.tt/1WoUt56
0 Comments
Voorbidding: Kazakstan Sekere Christen-literatuur wat die getuienisse van voormalige Moslems bevat en wat gebruik word teenoor Moslems is deur Kazakstan as onwettig verklaar. Bid asseblief vir die beskerming van die kerke wat hierdie literatuur gebruik om die evangelie te versprei. via Brooklyn-Gemeente http://ift.tt/1WoUt56
Voorbidding: Bhoetan Die kerk sukkel om voldoende dissipelskap te verskaf aan vroue, jongmense en kinders, wat sosiale probleme soos huishoudelike geweld, dwelmmisbriuk en egskeiding moet hanteer. Bid dat die kerk in staat sal wees om Christenvroue, jongmense en kinders op effektiewe wyse te dissipel. via Brooklyn-Gemeente http://ift.tt/1WoUt56
Onthou om jou Biltongfees kaartjies te koop gedurende die week. Kontak vir Bets +27 82 320 9133 Studente kontak vir Joanné Cunze +27 73 125 2876 Jongwerkendes kontak vir Wessel Herbst 082 490 5971 via Brooklyn-Gemeente http://ift.tt/1WoUt56
|
Archives
November 2020
Categories |