Brooklyn Gemeente en Ratio Christi bied aan: Kopskuif Christenwees. Kom dink saam oor die basiese vrae van die geloof en word toegerus om met ander te gesels oor die waarheid daarvan! Hier is die program wat ons gaan volg. Enige iemand wat 10 uit die 14 sessie bywoon kry aan die einde van die reeks 'n spesiale sertifikaat. Dit gaan elke week via Zoom plaasvind en die skakel sal vooraf op Facebook bekend gemaak word. Vir meer inligting kontak 082 566 4227 of 082 371 2040 via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments
Leave a Reply. |
Archives
November 2020
Categories |