Daar is baie “mekaar”-tekste in die Nuwe Testament. Vir Jesus is gelowiges se onderlinge verhoudings verskriklik belangrik. Luister wat sê hy in Johannes 13:34 en 35:
Ons verhoudinge is soos ’n vuur wat uit verskeie stompe en takke bestaan. As mens een stomp uit die vuur haal dan gebeur daar ’n paar opmerklike dinge. Die stomp hou op om hitte te bied en word self koud. Die stomp hou ook op om lig te bied en begin te rook.
Gee dus ag op Jesus se nuwe gebod: Ons moet mekaar opreg liefhê. Comments are closed.
|
Argief
November 2017
|