Meningspeilings in Tshwane dui daarop dat die ANC en die DA kop aan kop is in die aanloop tot die munisipale verkiesings. Verwagtinge is groot oor wie gaan wen, maar die uitslag is nie vir ons Here ’n verrassing nie, want Hy beskik uiteindelik oor wie regeer:
Elke mens moet hom onderwerp aan die owerhede wat oor hom gestel is. Daar is immers geen gesag wat nie van God kom nie, en die owerhede wat daar is, is daar deur die beskikking van God (Romeine 13:1). Ons as Christene het ’n baie belangrike roeping in hoe ons reageer op die uitslag, want ook daarin moet ons sout en lig wees, selfs al het ons nie vir die triomferende party gestem nie. Comments are closed.
|
Argief
November 2017
|