Matteus 26:36-46 en Romeine 13:1-7
Gehoorsaamheid was die verskil tussen lewe en dood. Ons sou dood gewees het as Christus ongehoorsaam aan sy Vader was. Hy het die opdrag gekry om Homself te gee as betaling vir ons sonde. Dink net wat sou die gevolge gewees het as Hy nie gehoorsaam was nie. As dit die pad was wat Hy vir ons gestap het, kan ons mos nie anders as om Hom in gehoorsaamheid daarop te volg nie al is dit soms baie moeilik. Comments are closed.
|
Argief
November 2017
|