Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie
    • Aanbidding >
      • Eredienste
      • Gebed
      • Musiekbediening
      • Nagmaal en Doop
      • Tegniese Span
    • Jeug >
      • Juventus Studente
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
      • Kampe >
        • Eerstejaars-Afskopkamp 2022
        • Mootkamp
    • Toerusting >
      • Kopskuif
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie oud
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae

Midweekboodskap

JESUS SE DERDE KRUISWOORD

30/3/2016

 
Picture
Jesus se eerste woorde nadat Hy aan die kruis vasgespyker is, was gerig op sy vyande wat Hom haat: 
Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.  

Daarna spreek Hy ’n geharde sondaar vry: 
Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.  

In sy derde kruiswoord rig ons Here Hom tot sy naby geloofsfamilie wat swaar kry.  Ons sien in ons geestesoog Jesus se ma, ’n paar ander vroue en Johannes daar voor die kruis (al sy ander dissipels het Hom in die steek gelaat en gevlug).  Hulle is stukkend en verward.  Dan hoor ons Jesus met sy ma en Johannes praat: “Vrou, daar is jou seun ... Kyk, daar is jou ma” (Johannes 19:27, Nuwe Lewende Vertaling).  
​
Deur hierdie verbintenis praat Jesus ook vandag nog met my en jou: ons is ’n geloofsfamilie wat mekaar nodig het.  Ons moet mekaar liefhê en opreg vir mekaar omgee.  Wat ’n voorreg om in hierdie Paastyd opnuut weer te besef dat ons Here ons deel gemaak het van ’n geloofsfamilie in die kerk waar jy is. Dank Hom daarvoor!

Comments are closed.

    Argief

    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015

    RSS Feed

Duxburyweg
Residentia - Sunnyside

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30
bespreek jou plek

Troyestraat - Residentia:
​09:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
​Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie
    • Aanbidding >
      • Eredienste
      • Gebed
      • Musiekbediening
      • Nagmaal en Doop
      • Tegniese Span
    • Jeug >
      • Juventus Studente
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
      • Kampe >
        • Eerstejaars-Afskopkamp 2022
        • Mootkamp
    • Toerusting >
      • Kopskuif
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie oud
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae