“The way you follow determines the way you lead,”word gesê.
In Matteus 28 vind ons die groot opdrag om dissipels te maak. Om dit reg te kry moet jy self eers ’n dissipel wees. Die wêreld maak baie van leierskap terwyl Jesus ’n groter klem sit op volgerskap: Terwyl Jesus daarvandaan verder gaan, het Hy ’n man met die naam Matteus by die tolhuis sien sit en vir hom gesê: “Volg my!” (Matteus 9:9) Jy moet Jesus eers self volg om sy instrument te wees om volgelinge te maak. Volg hom! Comments are closed.
|
Argief
November 2017
|