Die woord goedhartigheid sê presies wat jy hoor: dit is iemand wat ’n goeie hart vir ander mense het. Wie het ooit ’n groter hart van liefde vir mense gehad as ons Here Jesus? Vir sondaars het Hy Homself gegee aan die kruis ... ja, vir jou, vir my, sodat ons kinders van God genoem mag word!
Dieselfde gesindheid moet ook in ons harte opkom: doen goed aan ander mense ... alle mense! Reik opreg uit met ’n warm hart van liefde. Comments are closed.
|
Argief
November 2017
|