In Amos 6:12 word ons met twee ongemaklike vrae gekonfronteer: Kan ’n perd oor ruwe rotsrante galop? Is dit moontlik om met ’n span osse die see om te ploeg? ’n Mens se aanvoeling is tog dat dit heeltemal onmoontlik is, dit grens aan absurditeit! Net so absurd, sê die Woord, is dit om te sê dat jy glo, maar jou dade spreek van die teendeel:
Die manier waarop ons as Christene lewe en teenoor ander mense optree, is uiters belangrik. Wys wat jy werklik glo .... en in Wie jy glo!
Comments are closed.
|
Argief
November 2017
|