Fanie van der Schyff - Klankoordening 11-6
Christusfees - Name van die Kindjie https://youtu.be/65qZYcRHIps
0 Comments
Jacques Tredoux - Kerssangdiens 2021 - Die Lig in die duisternis!
1 - Die Lig wat moét kom 2. Die Lig se pad word voorberei 3. Die Lig is hier! 4. Die Lig verdof? (Jesus se lyding en kruisiging) 5. Die Lig kom weer! https://youtu.be/F1rnG_diM_8
Jacques Tredoux - Laat ons nie stilstaan nie
Vanoggend het ons weereens die geleentheid om ‘n verbondskindjie te doop. Hier in Hebreërs word die doop as deel van die fondament van ons geloof genoem. Die doop is belangrik. Tog word ons ook aangemoedig om nie by die fondament stil te staan nie. Ons moet uiteindelik by die volle inhoud van die boodskap van Christus uitkom... https://youtu.be/Y3jumqCSIPM
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 11-5
Christusfees - Name en karakters https://youtu.be/t66kpa59s2w
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 11-4
Christusfees - 'n Takkie uit die stomp van Isai https://youtu.be/PX6Z1WfhELA
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 11-3
Christusfees - Wonderbare Raadsman https://youtu.be/yY3Js53If74
Jacques Tredoux - Die vlekkelose Lam
Ons kan vanaand saam mekaar Nagmaal vier, slegs omdat ons losgekoop is teen ‘n baie duur prys... Hierdie prys kan nie gemeet word met silwer of goud nie, maar met iets wat veel meer werd is: ‘n vlekkelose Lam! Kom beleef vanaand weer die wonder van ons verlossing. https://youtu.be/mgWsl7qpiS0
Daniël Maritz - Die Here se versoening is permanent!
Die boek Levitikus kom soms vir ons oor as 'n baie vreemde boek, Maar, in Levitikus 16 sien ons hoe belangrike boek dit eintlik is. Te midde van al die vreemdhede openbaar God vir ons die volkomenheid van ons versoening in Jesus Christus. https://youtu.be/4m7G36LSEUY
Daniël Maritz - Die Here se versoening is permanent!
Die boek Levitikus kom soms vir ons oor as 'n baie vreemde boek, Maar, in Levitikus 16 sien ons hoe belangrike boek dit eintlik is. Te midde van al die vreemdhede openbaar God vir ons die volkomenheid van ons versoening in Jesus Christus. https://youtu.be/Cx5CaUi3C0k
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 11-2
Christusfees - Die Moederbelofte https://youtu.be/xMtieOt-BkY |
Argief
February 2024
KATEGORIE |