Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-4

31/1/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-4
Die kosbare Woord van God - Eksodus
https://youtu.be/I7YRHB79xso
0 Comments

Fanie van der Schyff - Worsteling en vrede

30/1/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Worsteling en vrede
Psalms 22 & 23 behoort saam gelees te word. Psalm 22 word beskou as die diepste Klaagpsalm terwyl Psalm 23 getuig van geloofsvertroue en -vrede. Hierdie twee Psalms vat die werklikheid van die lewe saam ... die kringloop van worsteling en vrede.
https://youtu.be/Lgz8xeK4fxQ
0 Comments

Jacques Tredoux - Wie sê julle is Ek?

30/1/2022

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Wie sê julle is Ek?
Die belangrikste vraag wat Jesus ooit vir sy dissipels gevra het is: Wie sê julle is ek? Vandag vra Jesus daardie selfde vraag vir 11 jongmense wat belydenis van geloof aflê. Hy vra ook hierdie vraag aan elkeen van ons wat hier teenwoordig is... Jou antwoord op hierdie vraag, bepaal natuurlik jou hele lewe! Is jy reg om soos Petrus te antwoord dat Hy die Gesalfde van God is? As jy doen, weet dat dit groot implikasies inhou...
https://youtu.be/e-1Awrl8P48
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-3

28/1/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-3
Die kosbare Woord van God - Ons Here Jesus in Genesis
https://youtu.be/hqyq34CLEqg
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenkings 12-2

24/1/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenkings 12-2
Die kosbare Woord van God - Genesis
https://youtu.be/qyz6w1rbwbc
0 Comments

Fanie van der Schyff - Jou getuigskrif

23/1/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Jou getuigskrif
Van Moses getuig die Here ons God dat hy 'n uiters sagmoedige man was, meer as enigiemand op die aarde en dat hy ook die betroubaarste mens in diens van God was. Inderdaad 'n buitengewone getuigskrif! Hoe lui jou getuigskrif?
https://youtu.be/43lbpsXxO1Y
0 Comments

Jacques Tredoux - Die pen van n vaardige skrywer

23/1/2022

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Die pen van ‘n vaardige skrywer
Vanoggend is ons eerste Gesinsdiens vir die jaar. Ons tema vir die jaar se Gesinsdienste is: “Penne vir God se briewe..” Die Bybel leer ons dat ons woorde getuig van wat in ons harte aangaan. Hier sien ons hoe ons woorde soos penne moet wees wat ‘n mooi gedig skryf – ‘n gedig vir DIE Koning! Ons woorde moet oorloop van die Jesus-storie! Ons moet oorborrel van vreugde oor ons Koning.
https://youtu.be/Nr_oUGS1YiU
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-1

21/1/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-1
Die kosbare Woord van God - Inleiding
https://youtu.be/KRCjsoQGLyk
0 Comments

Jacques Tredoux - Onregverdige goedheid?

16/1/2022

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Onregverdige goedheid?
In hierdie uitdagende gelykenis bring Jesus ons voor ‘n sonde wat waarskynlik diep in ons almal se hart leef – Die behoefte om God se goedheid vir onsself toe te eien... Kom delf saam in die diepte van hierdie storie van Jesus om te sien hoe dinge soos, regverdigheid, onreg, genade en goedheid ons almal raak.
https://youtu.be/R3ymamElP9o
0 Comments

Fanie van der Schyff - Toe ek nog 'n kind was

16/1/2022

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Toe ek nog 'n kind was
Die prediker sê elke ding op aarde het sy vaste tyd en Paulus herinner ons daaraan dat ons almal op 'n stadium kinders was en soos kinders opgetree het. Soos wat ons almal groei, besef ons telkens opnuut dat elke nuwe leeftydsfase 'n nuwe begin is.
https://youtu.be/dr-5fKf1kPI
0 Comments
<<Previous

    Argief

    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
​Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie >
      • Eiendomme
      • Finansies
      • Projekte
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae