Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Ek is Nuut
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Kniel Saam
    • Eredienste
    • Gebed
    • Musiekbediening
    • Nagmaal en Doop
    • Tegniese Span
  • Dien Saam
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Uitreike >
        • El Shaddai Swazi
    • Gasvryheid >
      • Agapé
      • Nuwe mense
      • Meelewing
      • Verwelkoming
    • Omgee >
      • Barmhartigheid
      • Begrafnisse
      • Kosbank
      • Siekebesoek
      • Vervoer
    • Ander >
      • Medewerkers
      • Werksoekers
      • Diensbaar
      • Verjaarsdae
      • Kerkraad & Diakens
  • Leer Saam
    • Jeug >
      • Huisgeloof
      • Juventus
      • Katkisasie
    • Toerusting >
      • Dissipelskapkafee
      • Ontdek jou gawes
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Ander >
        • Reformissio
        • Midweekboodskap
    • Kampe >
      • Afskopkamp 2020
      • Mootkamp
  • Inligting
    • Dra by
    • Grond & Geboue
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Brooklyn Brokkies
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
      • Strategiese Beplanning
    • Personeel
    • Projekte
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Verslae

Gerhard van Rhyn - Die Here vat jou dieretuin toe

24/4/2016

0 Comments

 
Gerhard van Rhyn - Die Here vat jou dieretuin toe
Hoe reageer jy op lyding? Mense probeer dikwels help met slim antwoorde en filosofiese idees oor God. Anders as hulle troos die Here jou op 'n eenvoudige manier: Hy vat jou dieretuin toe. So leer Hy jou dat Hy Almagtig is. So leer Hy jou dat jy kan vertrou, al verstaan jy nie.
http://youtu.be/MOnvUR5Cbrw
0 Comments

Sarel van der Merwe - Skuil as kleintjie in God se Vadersorg sodat u ander roep om sy koninkryk...

24/4/2016

0 Comments

 
Sarel van der Merwe - Skuil as kleintjie in God se Vadersorg sodat u ander roep om sy koninkryk...
Is u een van dié kleintjies wat die Vader met soveel liefde versorg dat u getuig van sy koninkryk, of is u nie ’n kleintjie nie? Dit is so eg menslik om groot en onafhanklik te wil wees en te dink dat u iets by God verdien. Dan verloor u sy Vaderlike sorg vir ’n kleintjie, onttrek u uself aan sy beskerming, en bedroef die Heilige Gees wat u juis wil leer om kinderlik afhanklik van God te leef, u wil leer van sondebelydenis, vergiffenis en ’n nuwe lewe om sy naam bekend te maak. Wanneer Jesus sy dissipels leer wie die belangrikste in die koninkryk van God is, trek Hy ’n kindjie nader en sê dat elkeen moet verander en soos ’n kindjie word wat God se liefde onvoorwaardelik aanvaar, Hom liefhet en volledig vertrou. Wie so lewe, leef in sy verbond en sal die liefdevolle versorging van God elke dag ervaar. Juis by die doop, waar ons die teken van inlywing in God se verbond bedien, aanvaar u die verantwoordelikheid om ’n kleintjie in sy Koninkryk te wees sodat u ’n kleintjie kan onderrig om in die Goddelike sorg te skuil. Wanneer u soos ’n kindjie die koninkryk wat Hy vir u in Christus berei het, aanvaar, weet dan dat Hy u bewaar. Daarom die waarskuwing oor die struikelblokke. Moenie ’n kleintjie laat struikel deur u voorbeeld nie. Dit is beter om in die see te verdrink as om ’n medegelowige te laat struikel, of ’n ongelowige te verhinder om te glo. U voorbeeld en opvoeding van u kind moet so wees dat sy weet u is klein voor God en by Hom wil skuil. Leef kinderlik afhanklik van God, en sy sorgsame liefde sal u sorgsaamheid leer, liefde vir u kinders, ouers, medegelowiges en ongelowiges. As u struikel en in sonde val, weet die Vader sal u opsoek. Gebruik die geleentheid om u kind te leer hoe om op te staan, terug te gaan, sonde te bely en opnuut u te verheug in die werk van Jesus Christus. Wanneer u so leef, roep u ook almal om u tot geloof in hierdie liefdevolle versorgende God wat omgee vir al die kleintjies.
http://youtu.be/LfPzNB0xFUE
0 Comments

Paul Grobler - Vreemdelinge word vriende word familie (slegs Preek)

19/4/2016

0 Comments

 
Paul Grobler - Vreemdelinge word vriende word familie (slegs Preek)
In ons gemeente wil ons graag sien hoe vreemdeling vriende word deur dat ons mense uitnooi om saam te kom kyk hoe lyk ons lewens, Ons wil ook van vriende familie maak deur dat mense nie net die voordele van hierdie geloofsgemeenskappe mak ervaar nie maar ook die verantwoordelikheid teenoor mekaar nakom. Mag ons leer hoe Jesus vreemdelinge vriende gemaak het en dan van hierdie vreemdelinge weer uitgestuur het as familie.
http://youtu.be/QpwscvUPJrc
0 Comments

Paul Grobler - Vreemdelinge word vriende word familie

17/4/2016

0 Comments

 
Paul Grobler - Vreemdelinge word vriende word familie
In ons gemeente wil ons graag sien hoe vreemdeling vriende word deur dat ons mense uitnooi om saam te kom kyk hoe lyk ons lewens, Ons wil ook van vriende familie maak deur dat mense nie net die voordele van hierdie geloofsgemeenskappe mak ervaar nie maar ook die verantwoordelikheid teenoor mekaar nakom. Mag ons leer hoe Jesus vreemdelinge vriende gemaak het en dan van hierdie vreemdelinge weer uitgestuur het as familie.
http://youtu.be/ouCxohKFFSY
0 Comments

Fanie van der Schyff - Want so sê die Here ...

17/4/2016

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Want so sê die Here ...
Niemand kan stry dat ons in 'n bedeling leef waarin die mens en sy eie behoeftes sentraal staan nie! Onder die vaandel van menseregte het ons eie samelewing deur die afgelope klompie jare drasties verander. Wat die mens wil, mag egter nie die norm van besluitneming wees nie. So sê die Here ...
http://youtu.be/L3gHpYxTjI4
0 Comments

Chris de Beer - Die goeie nuus

10/4/2016

0 Comments

 
Chris de Beer - Die goeie nuus
Het jy al ooit gewonder wat is die verskil tussen Christenskap en al die ander gelowe in die wêreld? Kom luister vanaand na die goeie nuus!
http://youtu.be/9qilsvPbPSM
0 Comments

Fanie van der Schyff - 'n Eenvoudige teken

10/4/2016

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - 'n Eenvoudige teken
Die twee Emmausgangers is ontnugter en verward. Hulle het gehoop dat Jesus die verlosser van die Jode sou wees wat uit die dood uit sou opstaan, maar nou weet hulle nie meer nie. Sonder dat hulle besef dat dit Jesus is, sluit Hy by hulle aan en verklaar al die Skrifuitsprake wat op Hom betrekking het aan hulle. Eers wanneer Hy die brood voor hulle oë breek, besef hulle dat dit Jesus is. Ons Here gebruik vandag nog eenvoudige tekens om ons aan Hom te laat herinner.
http://youtu.be/Dte3D1zbO0k
0 Comments

Paul Grobler - Gelukkig is die ongelukkiges

3/4/2016

0 Comments

 
Paul Grobler - Gelukkig is die ongelukkiges
Ons hoor soms mense sê: "Gelukkig is ek nie in hul skoene nie" of "As ek maar net dit of dat gehad het of kon doen, sou ek gelukkig wees". Maar dit is nie waar geluk lê nie. Jesus leer ons dat die mense wat ons soms sien as ongelukkig die gelukkigstes is. En nog meer, dat mense wat Jesus volg gelukkig kan wees in situasies wat ander ongelukkig sou maak. Is jy gelukkig of ongelukkig in jou volg van Jesus?
http://youtu.be/jyglu5LO1b0
0 Comments

Chris de Beer - Die konfrontasie

3/4/2016

0 Comments

 
Chris de Beer - Die konfrontasie
In Jesaja lees ons van ’n konfrontasie wat die profeet se hele lewe verander het. Kom luister hoe God ons elkeen se lewe verander.
http://youtu.be/VwvaqF7kqHQ
0 Comments

    Argief

    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

Duxburyweg
Residentia - Sunnyside

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30

Troyestraat - Residentia:
​09:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Ek is Nuut
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Kniel Saam
    • Eredienste
    • Gebed
    • Musiekbediening
    • Nagmaal en Doop
    • Tegniese Span
  • Dien Saam
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Uitreike >
        • El Shaddai Swazi
    • Gasvryheid >
      • Agapé
      • Nuwe mense
      • Meelewing
      • Verwelkoming
    • Omgee >
      • Barmhartigheid
      • Begrafnisse
      • Kosbank
      • Siekebesoek
      • Vervoer
    • Ander >
      • Medewerkers
      • Werksoekers
      • Diensbaar
      • Verjaarsdae
      • Kerkraad & Diakens
  • Leer Saam
    • Jeug >
      • Huisgeloof
      • Juventus
      • Katkisasie
    • Toerusting >
      • Dissipelskapkafee
      • Ontdek jou gawes
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Ander >
        • Reformissio
        • Midweekboodskap
    • Kampe >
      • Afskopkamp 2020
      • Mootkamp
  • Inligting
    • Dra by
    • Grond & Geboue
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Brooklyn Brokkies
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
      • Strategiese Beplanning
    • Personeel
    • Projekte
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Verslae