Daniël Maritz - God skep en hou ons in die holte van Sy Vaderhand
Ons gaan voort met ons reeks oor die Apostoliese Geloofsbelydenis. Ons staan Sondag stil by die frase "Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde." Wat beteken dit as ons bely dat God die Skepper is van hemel en aarde? https://youtu.be/zu8jo_AOH4k
0 Comments
Fanie van der Schyff - Dankie Here!
Dankie Here, vir 'n nuwe lewe! https://youtu.be/zMvsNIuA6hs
Chris de Beer - Jou beste jaar
Die nuwe jaar is nou volstoom aan die gang, en tog sukkel baie mense om betekenisvol te leef. Kom luister Sondag oggend hoe 2020 jou beste jaar nog kan word. https://youtu.be/qy6t5eTJMQo
Chris de Beer - Jou beste jaar
Die nuwe jaar is nou volstoom aan die gang, en tog sukkel baie mense om betekenisvol te leef. Kom luister Sondag oggend hoe 2020 jou beste jaar nog kan word. https://youtu.be/Oz1mHvjflLE
Rebellie vs. Waarheid
Die gelowiges in Tessalonika is verward... Daar is mense wat allerhande valse dinge vir hulle leer - soos dat die wederkoms reeds gebeur het en dat Jesus hulle vergeet het. Sulke leuens word egter ontbloot. Paulus maak dit duidelik dat daar eers 'n groot rebellie teen God en die waarheid moet kom! Die vraag is - wie kry die oorhand in jou lewe? Die rebellie teen God of die waarheid van God? https://youtu.be/U5gzi1r7ALM
Fanie van der Schyff - Daarom!
Daarom ... 'n eenvoudige woordjie met 'n ontsettend diep betekenis! https://youtu.be/IawW2OWtgw8
Jacques Tredoux - Oordeel en wetteloosheid
'n God wat mense oordeel klink so liefdeloos. Vir baie mense vandag is God se oordeel iets wat hulle laat dink aan kwaai dominees wat net raas en "draai of braai" preke afstuur. Aan die ander kant leef ons in 'n wettelose wêreld waar mense smag daarna dat reg moet geskied tussen al die korrupsie, moord en misdaad deur. In 2 Tessalonisense wys Paulus vir ons wat liefde, oordeel, wetteloosheid, lyding, regverdigheid en hoop alles met mekaar te doen het... https://youtu.be/toZGkLnYVas
Fanie van der Schyff - God se huisgesin
Ons is kerk en die kerk van ons Here word die huisgesin van God genoem. In hierdie beeld is God die Vader, ons as gelowiges die kinders en die kerk as eenheid die moeder genoem. Dit bly 'n voorreg om deel van die huisgesin van God te wees. https://youtu.be/z6ATmIUnp8E |
Argief
October 2024
KATEGORIE |