Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-111
Die kosbare Woord van God: 1 Timoteus (2) https://youtu.be/YQibZaNIMF0
0 Comments
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-110
Die kosbare Woord van God: 1 Timoteus (1) https://youtu.be/nlz2X8x0qVA
Jacques Tredoux - Meer as oorwinnaars!
Die Nagmaal is nie net ‘n fees waar ons selfondersoek moet doen nie, dit is ook ‘n oorwinningsfees! ‘n Fees waar ons die oorwinning van Jesus Christus oor die dood en die stukkend van die wêreld vier... Dit is ook ‘n fees waar ons herinner word dat ons, in en deur Jesus, meer as oorwinnaars is! https://youtu.be/2VCPEhjCvyk
Fanie van der Schyff - My huisliturgie
Liturgie is in sy eenvoudigste vorm dit wat ons as Christene doen, wanneer ons die Here ons God dien. Dit spreek vanself dat liturgie nie beperk word tot Sondag-erediens nie ... ons Here behoort 24/7 gedien te word! Hoe lyk jou huisliturgie? https://youtu.be/xJ9QaKeNaa0
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-109
Die kosbare Woord van God: 2 Tessalonisense https://youtu.be/8O4JwsxtnJw
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-108
Die kosbare Woord van God: 1 Tessalonisense https://youtu.be/zacJxKEGMIY
Jacques Tredoux - Die Stem tussen die stemme
Ek en jy hoor elke dag stemme wat ons roep om hulle te volg. Sosiale media, bemarking, werk, skool – oral is daar mense en dinge wat vol beloftes is van vreugde, vervulling en selfs verlossing. Maar Jesus herinner ons hier dat daar net een Stem is wat waarlik moet ken en volg... https://youtu.be/7o04khLsdMM
Willem van Heerden - God is Koning oor alles ... daarom kan ons sy heerlike Naam prys
Dawid staan in ons gedeelte aan die einde van sy lewe. Deur sy lewe het daar baie gebeur en hier sien ons dat die tempel van die Here opgerrig moet word. Dit is egter so dat Dawid nie deur God hiervoor bestem is nie. Sy seun Salomo is deur God aangewys om dit te doen. Dit is egter opmerklik hoe Dawid in hierdie gedeelte so baie besittings daaraan toewy. Hy gee baie van sy besittings sodat sy seun wat nog jonk is ook daardie roeping kan vervul. Die volk volg hom hierin en dan is hy bly. Hy bid in dankbaarheid tot die Here en bely dat hulle niks sou kon gee of doen as dit nie van die Here is nie. God het vir hulle gegee en daarom kan hulle vir God gee. Is dit nie ons taak nie? Om ons hele lewe toe te wy aan ons roeping waar ons ook geplaas is nie? God gee vir elkeen van ons wat ons nodig het en dit wat ons tot ons beskikking het moet ons gebruik om Hom te eer. Vers 14: want wie is ek en wie is my volk dat ons die vermoë sou hê om sulke gawes te bring? Alles kom tog van U af en ons gee aan U wat ons van U gekry het. https://youtu.be/hu3xBfPZuPY
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-107
Die kosbare Woord van God: Kolossense (2) https://youtu.be/m8sJJruCQ1E
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-106
Die kosbare Woord van God: Kolossense (1) https://youtu.be/RfDbUI4el6s |
Argief
October 2024
KATEGORIE |