Fanie van der Schyff - Bou die mure op!
Nehemia was God se instrument om leiding te neem om die mure van Jerusalem weer te herbou. Die hele volk neem verantwoordelikheid saam met hom: "Kom ons bou" (Neh 2:18). Die duiwel probeer egter alles in sy vermoeë om die bouwerk te stop. Elke Christen vandag is God se instrument om Sy kerk op te bou. Ons kyk vandag terug op die bouwerk van 2019. https://youtu.be/12WInrsMxtM
0 Comments
Fanie van der Schyff - Bou die mure op!
Nehemia was God se instrument om leiding te neem om die mure van Jerusalem weer te herbou. Die hele volk neem verantwoordelikheid saam met hom: "Kom ons bou" (Neh 2:18). Die duiwel probeer egter alles in sy vermoeë om die bouwerk te stop. Elke Christen vandag is God se instrument om Sy kerk op te bou. Ons kyk vandag terug op die bouwerk van 2019. https://youtu.be/fEbXsFTRjm0
Fanie van der Schyff - Jesus se geboortedatum - Kersdiens 2019
'n Geslagsregister vertel ons van mense wat op 'n bepaalde tyd gebore is en weer gesterf het. Ons Here Jesus se Naam was ook opgeneem in 'n geslagsregister wat in die Skrif aan ons bekendgemaak is. Wat beteken Sy geboorte- en sterfdatum vir jou? https://youtu.be/I5xUdQZbqwM
Fanie van der Schyff - Juig
Juig tot eer van ons Here - Hy alleen is ons God! https://youtu.be/NcIcYIwuzms
Fanie van der Schyff - Juig
Juig tot eer van ons Here - Hy alleen is ons God! https://youtu.be/KP8KuZ3IE7Y
Dreyer Potgieter - En Daar Was Lig – Diè LIG!
Wanneer dit donker is skakel ons ‘n lig aan. Hoekom? Die duister boesem vrees in, mense is bang vir die donker.Ons kan sê dat lig vir ons drie dinge doen: dit verdryf vrees, dit skep sigbaarheid en dit gee hitte. Maar met fisiese donkerte kan ons almal op ‘n manier saamleef. Ons ken dit as ‘n natuurwet, die normale gang van dag en nag. As ons egter in geestelike donkerte leef is dit verskriklik. Dis verskriklik omdat dit sonder hoop, sonder lewe, ja, sonder God is. Dis ‘n koue donkerte, vol vrees, en sonder die warmte en hartlikheid van enige liefde. Daarom gaan ons in vanoggend se prediking daarop fokus dat Jesus Christus as Lig vir die wêreld in Betlehem mens geword het, om dit vir ewig lig in ons harte te maak. Preekpunte: God is Lig, is Lewe. Gemeenskap met die Lig kom deur Jesus Christus. Gemeenskap met die LIG is ‘n lewe in gehoorsaamheid https://youtu.be/dGAmnDqzNuY
Fanie van der Schyff - Begrafnis van Eben Cilliers
Eben Cillier 1/4/1971 - 29/11/2019 https://youtu.be/RbLNmyRjqpE
Hardus Lee - Vlug in jou dors na die Goeie Herder.
Elke mens beleef tye van groot geloofsvertwyfeling. Tye waarin ons ver van die Here af voel. Tye waarin daar 'n probleem is waarmee ons worstel en alleen voel. Dit is iets waarteen geeneen van ons immuun is nie. https://youtu.be/tqUPPSwZuN4
Hardus Lee - Vlug in jou dors na die Goeie Herder
Elke mens beleef tye van groot geloofsvertwyfeling. Tye waarin ons ver van die Here af voel. Tye waarin daar 'n probleem is waarmee ons worstel en alleen voel. Dit is iets waarteen geeneen van ons immuun is nie. https://youtu.be/PYNptXhEPnU
Hardus Lee - Vlug in jou dors na die Goeie Herder
Elke mens beleef tye van groot geloofsvertwyfeling. Tye waarin ons ver van die Here af voel. Tye waarin daar 'n probleem is waarmee ons worstel en alleen voel. Dit is iets waarteen geeneen van ons immuun is nie. https://youtu.be/6CAwhILiGUk |
Argief
June 2024
KATEGORIE |