Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Fanie van der Schyff - 'Diep nadenke'

31/12/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - 'Diep nadenke'
Ons is bevoorreg om 2023 op 'n Sondag te kan afsluit! Oujaarsdag is 'n geleentheid van terugkyk, na te dink en ook van wonder wat 2024 alles mag inhou. Uit hoe Maria, die moeder van ons Here Jesus, gewonder het oor wat alles met haar en haar Kind sou gebeur, vind ons vir vandag riglyne hoe om die onbekende van 2024 binne te gaan.
https://youtu.be/YKyROvW6BMQ
0 Comments

Fanie van der Schyff - 'Tetelestai'

25/12/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - 'Tetelestai'
'Tetelestai' ... dít was die sesde kruiswoord van ons Here Jesus voordat Hy gesterf het. Hierdie Hebreeuse woordjie dra ook 'n kragtige Kersboodskap vir ons as Christene.
https://youtu.be/mc_bT4xBnyk
0 Comments

Fanie van der Schyff - 'Welbehae'

25/12/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - 'Welbehae'
Die engele prys God met die woorde: "Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!" Wat beteken God se welbehae vir jou, vandag?
https://youtu.be/zpYXDweIPHc
0 Comments

Fanie van der Schyff - 'Kers-aanbidding'

18/12/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - 'Kers-aanbidding'
Kersfees roep ons, as Christene, tot ware aanbidding. Hoe lyk ware aanbidding? Dalk gee die twee Engelse begrippe 'to adore' en 'to worship' vir ons die beste beskrywing van ware aanbidding.
https://youtu.be/euwB_j8VqDk
0 Comments

Paul Kruger - Vreugdehuppels in die Sonstrale

10/12/2023

0 Comments

 
Paul Kruger - Vreugdehuppels in die Sonstrale
Vreugdehuppels in die Sonstrale
https://youtu.be/ZVPKXHmmvh8
0 Comments

Jacques Tredoux - n Blywende blydskap!

10/12/2023

0 Comments

 
Jacques Tredoux - ‘n Blywende blydskap!
Ons almal ken die bekende woorde van die engel aan die skaapwagters: “Ek bring vir julle ‘n goeie tyding van groot blydskap...” Die evangelie van Jesus Christus begin met blydskap! Maar wat presies beteken hierdie blydskap? Kan ons dit vandag nog beleef? Die tweede Adventskers wat ons aansteek simboliseer blydskap en vanaand dink ons weer saam oor die blydskap van die Kersboodskap.
https://youtu.be/Wac27rTgixM
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-127

6/12/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-127
Die kosbare Woord van God: Openbaring (3)
https://youtu.be/5e2FMRitsBg
0 Comments

Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-126

4/12/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-126
Die kosbare Woord van God: Openbaring (2)
https://youtu.be/6UhJ0-H9oAE
0 Comments

Fanie van der Schyff - Bewyse!

4/12/2023

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - Bewyse!
Kan gode enige iets doen, vra ons Here. Waar is die bewyse? Wat beteken hierdie vraag vir ons as Christene in die Kerstyd?
https://youtu.be/1KtP9fi-fS8
0 Comments

Jacques Tredoux - Die Lig vir die nasies...

3/12/2023

0 Comments

 
Jacques Tredoux - Die Lig vir die nasies...
Ons eerste Adventkers wat aangesteek word simboliseer hoop en verwagting. Die verwagting dat ‘n Messias, ‘n Verlosser, ‘n Redder na hierdie wêreld moet kom het reeds lank voor Jesus se geboorte onder God se mense begin leef... Met Jesus se koms is hierdie verwagting natuurlik heeltemal oortref. Jesus is die Lig, nie net vir Israel nie, maar vir al die nasies. Jesus is die Lig, ook vir my en jou!
https://youtu.be/fvF0lZik1sA
0 Comments
<<Previous

    Argief

    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    December 2024
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    August 2024
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    February 2024
    January 2024
    December 2023
    November 2023
    October 2023
    September 2023
    August 2023
    July 2023
    June 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    February 2023
    January 2023
    December 2022
    November 2022
    October 2022
    September 2022
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    November 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie