Chris de Beer - Die verhaal van ’n gemeente (slegs preek)
Ons is besig om te fokus op God se missie. Deel van hierdie missie is om bekering in mense te bewerk. Kom luister vanaand hoe bekering jou lewe verander. http://youtu.be/JvF3_Xn1X6Y
0 Comments
Chris de Beer - Die verhaal van ’n gemeente
Ons is besig om te fokus op God se missie. Deel van hierdie missie is om bekering in mense te bewerk. Kom luister vanaand hoe bekering jou lewe verander. http://youtu.be/yEph-nXpbQo
Paul Grobler - Paul Grobler - Tevrede met tweede beste? (Preek Alleen)
I created this video with the YouTube Video Editor (http://www.youtube.com/editor) http://youtu.be/jT7wybbIWpU
Paul Grobler - Tevrede met tweede beste?
Wanneer ons dink aan bekering dink ons baie vinnig aan sonde en dat ons daarvan weg moet draai. Bekering is egter baie meer as dit. Dit is n terug draai na die beste en dus ‘n wegdraai van tweede beste. Ons gaan vandag leer wat is Bekering werklik deur te sien sonde reg te definieer deur te kyk na die verlore seun wat nie net weg draai van dood nie maar terug draai na lewe. Bekering is om nie meer tevrede te wees met tweede beste nie. http://youtu.be/bBMBB_EOqMQ
Chris de Beer - Die missie van God
Ons begin vandag `n fokus tydperk wat gaan oor "God se missie." In Lukas 4 lees ons van hierdie missie en hoe dit ons lewe verander! http://youtu.be/ziYebGyoha0
Fanie van der Schyff - Ek in Hom
Die Here ons God is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. So maak Hy Homself in sy Woord aan ons bekend. Daarin openbaar Hy Homself in besonder ook as 'n 'Verhoudingswese' wat Homself aan die mens verbind. Jesus roep jou daarom ook in die opdrag: "Bly in My!". Wie in Hom bly kan nie anders as om vrug te dra wat God verheerlik nie. http://youtu.be/dAHDdWMwKn0
GK Brooklyn - Hoe kry ek gemeente nuus?
Hou my op hoogte van wat aangaan in die gemeente Ons stuur elke week ons gemeente nuus uit via Hart en Hand http://ift.tt/27ztfMN http://youtu.be/ewJAwG45f88
GK Brooklyn - Hoe kyk ek die regstreekse uitsendings?
http://ift.tt/1TjOzfI http://youtu.be/C7XE90mF4Fg
Chris de Beer - Die missio Dei (Aanddiens 2016-05-15)
Die missio Dei is Latyn vir "God se missie of sending". Die hele evangelieverhaal vertel ons van hierdie missie en hoe dit ons lewe verander. Kom luister gerus waarmee God besig is in die wêreld. http://youtu.be/wtl3IaLiAG4
Fanus Heystek - Waarom is Jesus gedoop?
Die doop beeld die afwassing van die sondes af, maar Jesus was sonder sonde. En al het Hy ons sonde op Hom geneem, sou sy doop nie ons sondes wegwas nie - sy kruisdood sou. Dus: waarom is Hy gedoop? http://youtu.be/_uoUB0Aw2RE |
Argief
September 2024
KATEGORIE |