Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-32
Die kosbare Woord van God: Ester https://youtu.be/eYR8-wdcMfI
0 Comments
Jacques Tredoux - Mag ek Nagmaal gebruik?
Vanaand vier ons saam die Nagmaal van ons Here. Dit behoort ‘n hoogtepunt vir elke gelowige te wees om op so sigbare manier die evangelie te kan beleef. Tog is dit ook vir baie van ons ‘n vraag waarmee ons worstel – Mag ek Nagmaal gebruik? Vir wie is die Nagmaal? Vanaand gaan ons saam deur die klasieke Nagmaalsformulier werk om hierdie vraag te antwoord... https://youtu.be/xWF6opsQHnE
Daniël Maritz - God se Beloftes
Ons het die voorreg om hierdie Sondagoggend getuies van beide die doop en die nagmaal te. In die prediking gaan ons egter meer fokus op die doop en weer herinner word aan God se verbondsbeloftes. https://youtu.be/yJN8ilcLsns
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-31
Ons Here Jesus in Esra en Nehemia https://youtu.be/EGW2m0pJZLY
Fanie van der Schyff - Hemelvaart - Wat het van Henog geword?
Henog het eenvoudig net spoorloos van die aarde af verdwyn. Tog is sy verdwyning nie 'n onopgeloste raaisel nie ... hy is in die hemel opgeneem. Wat beteken Henog se hemelvaart vir jou lewe en jou sterwe? https://youtu.be/i9Wtl87o76A
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-30
Die kosbare Woord van God: Esra en Nehemia https://youtu.be/sKyja6OnSuA
Jacques Tredoux - Kan ek weet ek is gered?
Kan ek weet ek is gered? Dit is ‘n vraag waarmee elke gelowige een of ander tyd in hulle lewe worstel. Hoe weet ek of ek ‘n ware gelowige is? Ja, ek glo dit is God wat kies en nie ek nie, maar hoe weet ek of ek ‘n uitverkorene is? Vanaand hoor ons die troos dat ons wel geloofsekerheid kan hê... https://youtu.be/0DOWNpMozeM
Morkel Johl - God se liefde skenk ons ewige sekerheid!
In Romeine 8, kom Paulus tot 'n gevolgtrekking. Hy bind as te ware sy toespraak, wat hy oor 3 hoofstukke heen ontwikkel het, vas op 'n geweldige wyse. As golwiges weet ons dat daar verskeie ryke seëninge is, wat God skenk in en deur Sy Seun, Jesus Christus. Kan ons tog beslis weet waarmee ons so ryklik geseën word? Paulus is nou geset daarop om enige twyfel van kant te maak. Dit is duidelik dat sy toespraak 'n brandende persoonlike getuienis is. Hy wat self voorheen Christene vervolg het, roep hard en duidelik uit. Hy smeek na ons aandag! Hy daag die wereld uit... Oplaas roem hy een saak beslis. Hy bulder sy boodskap uit! Want vir Paulus is dit dringend, dit is 'n saak van haas. Dat almal mag besef hoedat God se liefde, ewige sekerheid sekerheid vir ons skenk. https://youtu.be/p6mY2zOvytM
Morkel Johl - God se liefde skenk ons ewige sekerheid!
In Romeine 8, kom Paulus tot 'n gevolgtrekking. Hy bind as te ware sy toespraak, wat hy oor 3 hoofstukke heen ontwikkel het, vas op 'n geweldige wyse. As golwiges weet ons dat daar verskeie ryke seëninge is, wat God skenk in en deur Sy Seun, Jesus Christus. Kan ons tog beslis weet waarmee ons so ryklik geseën word? Paulus is nou geset daarop om enige twyfel van kant te maak. Dit is duidelik dat sy toespraak 'n brandende persoonlike getuienis is. Hy wat self voorheen Christene vervolg het, roep hard en duidelik uit. Hy smeek na ons aandag! Hy daag die wereld uit... Oplaas roem hy een saak beslis. Hy bulder sy boodskap uit! Want vir Paulus is dit dringend, dit is 'n saak van haas. Dat almal mag besef hoedat God se liefde, ewige sekerheid sekerheid vir ons skenk. https://youtu.be/bEr3qeAdPCU
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-29
Ons Here Jesus in die boek 2 Kronieke https://youtu.be/VwJD8Cp8n-Y |
Argief
September 2024
KATEGORIE |