Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Ek is Nuut
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Kniel Saam
    • Eredienste
    • Gebed
    • Musiekbediening
    • Nagmaal en Doop
    • Tegniese Span
  • Dien Saam
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Uitreike >
        • El Shaddai Swazi
    • Gasvryheid >
      • Agapé
      • Nuwe mense
      • Meelewing
      • Verwelkoming
    • Omgee >
      • Barmhartigheid
      • Begrafnisse
      • Kosbank
      • Siekebesoek
      • Vervoer
    • Ander >
      • Medewerkers
      • Werksoekers
      • Diensbaar
      • Verjaarsdae
      • Kerkraad & Diakens
  • Leer Saam
    • Jeug >
      • Huisgeloof
      • Juventus
      • Katkisasie
    • Toerusting >
      • Dissipelskapkafee
      • Ontdek jou gawes
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Ander >
        • Reformissio
        • Midweekboodskap
    • Kampe >
      • Afskopkamp 2020
      • Mootkamp
  • Inligting
    • Dra by
    • Grond & Geboue
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Brooklyn Brokkies
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
      • Strategiese Beplanning
    • Personeel
    • Projekte
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Verslae

Douw Breed - Juis die skokkende van Kersfees bied uitsig aan brose en verganklike mense.

27/12/2015

0 Comments

 
Douw Breed - Juis die skokkende van Kersfees bied uitsig aan brose en verganklike mense.
In ons teksvers staan die skokkende van Kersfees op die voorgrond. Juis hierdie skokkende van Kersfees, bied aan brose en verganklike mense uitsig.
http://youtu.be/k1x4Fi66M3Q
0 Comments

Fanie van der Schyff - God se tyd is mooi

27/12/2015

0 Comments

 
Fanie van der Schyff - God se tyd is mooi
God se tyd is mooi
http://youtu.be/iqnmoFQAKFU
0 Comments

Chris de Beer - Die reaksie!

24/12/2015

0 Comments

 
Chris de Beer - Die reaksie!
Die reaksie!
http://youtu.be/KYtn_K_1YPY
0 Comments

Fanus Heystek - Die rol van die natuur in die spreke van God

20/12/2015

0 Comments

 
Fanus Heystek - Die rol van die natuur in die spreke van God
Die rol van die natuur in die spreke van God
http://youtu.be/-znfs9sJrhk
0 Comments

Chris de Beer - Die rivierstroom van God se genade

20/12/2015

0 Comments

 
Chris de Beer - Die rivierstroom van God se genade
Die rivierstroom van God se genade
http://youtu.be/fLZHX0z2Ug0
0 Comments

Peet Vermeulen - Kyk! Sien die Seun van die mens aan die regterhand van God

13/12/2015

0 Comments

 
Peet Vermeulen - Kyk! Sien die Seun van die mens aan die regterhand van God
Ons leef in ‘n verwarde wêreld. Mense is nie seker hoe om die wêreldgebeure te interpreteer nie. Kritiese en selfs twyfelvrae is aan die orde van die dag. So was dit in Jesus se tyd. Jesus waarsku dat ‘n mens in sulke tye moet ligloop vir jouself. Jy moet hou by die ware leer en jou nie deur dwaalleeraars laat mislei nie. Sou dit gebeur dat jy vervolg word ter wille van jou geloof – hou moed. Die Heilige Gees sal met jou wees en jou leer wat om tydens vervolging te sê Hou koers deur te weet: Jesus Christus sit aan die regterhand van God en Hy kom weer soos Hy beloof het. Al sy beloftes is en bly waar.
http://youtu.be/1OQhVjvw1AM
0 Comments

Fanus Heystek - Ster van Betlehem

13/12/2015

0 Comments

 
Fanus Heystek - Ster van Betlehem
Die profesie is in Numeri 24:15-17 wat in kort lees: “Die openbaring aan een wat die woorde van God hoor, .... Ek sien Hom, maar nie nou al nie ... daar kom ‘n ster uit Jakob, daar staan ‘n heerser in Israel op...” Jesus is profeties en figuurlik gesproke: Die STER v Betlehem
http://youtu.be/gk_GvMuH01A
0 Comments

Fanus Heystek - Josef

8/12/2015

0 Comments

 
Fanus Heystek - Josef
Spoedig na die geboortegeskiedenis van Jesus verdwyn Josef van die toneel. Ons lees nog van Maria by die bruilof in Kana en by die kruis. Wat het van Josef geword? Die swangerskap was van die Heilige Gees - Josef het geen rol daar gespeel nie. Was Josef ooit êrens nodig.
http://youtu.be/wNazvsv_LQ8
0 Comments

Fanus Heystek - Maria

8/12/2015

0 Comments

 
Fanus Heystek - Maria
Die Roomse verafgod haar amper. Die Protestante ignoreer haar in effek. In haar loflied (ons teks) sing sy dat die nageslag haar salig sal noem. Is dit wat sy graag wou sien gebeur - of moet ons iets anders in die woorde lees?
http://youtu.be/XoyT3qWsqMI
0 Comments

    Argief

    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    February 2015
    January 2015
    January 2013
    November 2012

    KATEGORIE

    All
    Chris De Beer
    Griffel Van Wyk
    Josua
    Romeine

    RSS Feed

Duxburyweg
Residentia - Sunnyside

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30

Troyestraat - Residentia:
​09:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Ek is Nuut
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Kniel Saam
    • Eredienste
    • Gebed
    • Musiekbediening
    • Nagmaal en Doop
    • Tegniese Span
  • Dien Saam
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Uitreike >
        • El Shaddai Swazi
    • Gasvryheid >
      • Agapé
      • Nuwe mense
      • Meelewing
      • Verwelkoming
    • Omgee >
      • Barmhartigheid
      • Begrafnisse
      • Kosbank
      • Siekebesoek
      • Vervoer
    • Ander >
      • Medewerkers
      • Werksoekers
      • Diensbaar
      • Verjaarsdae
      • Kerkraad & Diakens
  • Leer Saam
    • Jeug >
      • Huisgeloof
      • Juventus
      • Katkisasie
    • Toerusting >
      • Dissipelskapkafee
      • Ontdek jou gawes
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Ander >
        • Reformissio
        • Midweekboodskap
    • Kampe >
      • Afskopkamp 2020
      • Mootkamp
  • Inligting
    • Dra by
    • Grond & Geboue
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Brooklyn Brokkies
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
      • Strategiese Beplanning
    • Personeel
    • Projekte
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Verslae